Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare persoonlike voorligting en/of berading ontvang?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 4 | 3.28 | 25 | 20.49 | 93 | 76.23 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 3 | 4.17 | 11 | 15.28 | 58 | 80.56 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 35.00 | 13 | 65.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 3.03 | 11 | 33.33 | 21 | 63.64 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
1.57 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 4.28 | 33 | 17.65 | 146 | 78.07 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 5 | 7.81 | 16 | 25.00 | 43 | 67.19 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 4 | 8.16 | 14 | 28.57 | 31 | 63.27 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 25 | 4.39 | 123 | 21.62 | 421 | 73.99 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.