Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar oorweldig gevoel deur alles wat jy moes doen?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 58 | 47.54 | 56 | 45.90 | 8 | 6.56 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 21 | 29.17 | 50 | 69.44 | 1 | 1.39 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 4 | 20.00 | 14 | 70.00 | 2 | 10.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 33.33 | 18 | 54.55 | 4 | 12.12 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 0 | 0.00 | 9 |
1.57 |
Teologie | 5 | 38.46 | 5 | 38.46 | 3 | 23.08 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 68 | 36.36 | 109 | 58.29 | 10 | 5.35 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 26 | 40.63 | 31 | 48.44 | 7 | 10.94 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 18 | 36.73 | 29 | 59.18 | 2 | 4.08 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 215 | 37.79 | 317 | 55.71 | 37 | 6.50 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.