Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 70 | 14.68 | 302 | 63.31 | 105 | 22.01 | 477 |
83.39 |
Bruin | 12 | 16.44 | 35 | 47.95 | 26 | 35.62 | 73 |
12.76 |
Swart | 5 | 29.41 | 10 | 58.82 | 2 | 11.76 | 17 |
2.97 |
Indier | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.35 |
Alle deelnemers | 88 | 15.47 | 348 | 61.16 | 133 | 23.37 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.