Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 14.75 | 72 | 59.02 | 32 | 26.23 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 15 | 20.83 | 42 | 58.33 | 15 | 20.83 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 13 | 65.00 | 6 | 30.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 15.15 | 20 | 60.61 | 8 | 24.24 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 9 |
1.57 |
Teologie | 1 | 7.69 | 9 | 69.23 | 3 | 23.08 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 14.97 | 120 | 64.17 | 39 | 20.86 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 9 | 14.06 | 38 | 59.38 | 17 | 26.56 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 10 | 20.41 | 28 | 57.14 | 11 | 22.45 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 88 | 15.47 | 348 | 61.16 | 133 | 23.37 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.