Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 2 | 1.64 | 120 | 98.36 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 4 | 5.48 | 69 | 94.52 | 73 |
12.76 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 19 | 95.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 9.09 | 30 | 90.91 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 8 | 88.89 | 9 |
1.57 |
Teologie | 0 | 0.00 | 13 | 100.00 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 1.07 | 185 | 98.93 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 3 | 4.69 | 61 | 95.31 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 1 | 2.04 | 48 | 97.96 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 17 | 2.98 | 553 | 97.02 | 570 |
99.65 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.