Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare deelgeneem aan akademiese ontwikkelingsprogramme of van enige ander formele addisionele akademiese hulp gebruik gemaak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 31.97 | 83 | 68.03 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 18 | 24.66 | 55 | 75.34 | 73 |
12.76 |
Opvoedkunde | 5 | 25.00 | 15 | 75.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 33.33 | 22 | 66.67 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 9 |
1.57 |
Teologie | 5 | 38.46 | 8 | 61.54 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 58 | 31.02 | 129 | 68.98 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 18 | 28.13 | 46 | 71.88 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 22 | 44.90 | 27 | 55.10 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 180 | 31.52 | 391 | 68.48 | 571 |
99.83 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.