Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om 'n gesaghebbende (outoriteit) op jou terrein te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 27 | 22.13 | 44 | 36.07 | 42 | 34.43 | 9 | 7.38 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 10 | 13.89 | 34 | 47.22 | 20 | 27.78 | 8 | 11.11 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 6 | 30.00 | 9 | 45.00 | 5 | 25.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 27.27 | 9 | 27.27 | 8 | 24.24 | 7 | 21.21 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 0 | 0.00 | 9 |
1.57 |
Teologie | 2 | 15.38 | 3 | 23.08 | 6 | 46.15 | 2 | 15.38 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 36 | 19.46 | 73 | 39.46 | 49 | 26.49 | 27 | 14.59 | 185 |
32.34 |
Ingenieurswese | 11 | 17.19 | 30 | 46.88 | 17 | 26.56 | 6 | 9.38 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 9 | 18.37 | 14 | 28.57 | 16 | 32.65 | 10 | 20.41 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 110 | 19.40 | 219 | 38.62 | 169 | 29.81 | 69 | 12.17 | 567 |
99.13 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.