Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Aborsie behoort wettig te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 63 | 18.64 | 122 | 36.09 | 59 | 17.46 | 94 | 27.81 | 338 |
59.09 |
Manlik | 38 | 16.74 | 81 | 35.68 | 49 | 21.59 | 59 | 25.99 | 227 |
39.69 |
Alle deelnemers | 101 | 17.88 | 203 | 35.93 | 108 | 19.12 | 153 | 27.08 | 565 |
98.78 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.