Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek hou daarvan om werklik besig te wees met my studies (met wat ek moet leer) en om dit my eie te maak en nie net feite uit my kop uit te leer (onthou) met die doel om dit

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit
  2. Soms (ongeveer 25% van die tyd)
  3. Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
  4. Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
  5. Altyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
4
1.17
79
23.17
117
34.31
96
28.15
45
13.20
341
59.62
Manlik
10
4.41
52
22.91
83
36.56
57
25.11
25
11.01
227
39.69
Alle deelnemers
14
2.46
131
23.06
200
35.21
153
26.94
70
12.32
568
99.30

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.