Indrukke van 2006 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

Ek hoop die studie gaan 'n noemenswaardige verskil mee bring. Ek is moeg vir allerhande nuttelose aktiwiteite wat ek waarneem op kampus. Ek hoop dit help om die eise in my lewe te oorkom.

Dit voel vir my julle bevorder rassebewustheid deur kort-kort klem daarop te là. Ek het heeltemal vergeet van my rassebewustheid tot ek nou weer daaroor moes dink

Redelike opsomming van die lewe op Stellenbosch

Dis te lank!

baie lank

Geen mening

Dit laat `n persoon nadink oor hoe die Universiteit jou as mens ontwikkel het

"Goeie vraelys,maar dit is te lank.Het nie altyd lus om sulke lang vraelyste in te vul nie."

dit is 'n goeie idee alhoewel ek dink dat van die vrae herhaal word.

Te min opsies om regtig 'n mening te gee. Bv 'n stel nie belang nie ipv dink nie dis moontlik om 'n verskil te maak nie en gaan dus eerder op iets anders konsentreer.

"By van die vrae is die antwoorde swart of wit, met 'n groot onaangeraakte grys gebied! Dis veral van toepassing op die laaste vrae van hoe belangrik sekere kwessies is."

Lank

Ek is seker dit gaan § baie belangrike doel dien om verdere verbetering aan die US aan te bring asook om beter insig te hà oor die profiel van die Stellenbosch student!!!!

relevante vrae

Dit was 'n plesier om julle van hulp te wees.

te lank

Interressant

"Heel goed, maar daar is geen plek om te meld of ek ontevrede was oor lektors nie. Daar is 'n paar lektors wat mens met geen respek hanteer nie, dit is veral afbrekend as ek al gewoond is in 'n werksomgewing. Daar is bv. 'n lektor wat in my finale jaar vir my gese het dat ek eerder moet ophou swot, want ek verdien nie om 'n graad te kry nie (voor ander lektors en studente), en dit nadat ek vir my eie studies en persoonlike uitgawes betaal en moet swot, ek dink dit is belaglik en reflekteer baie swak op die US!"

Dit was redelik interessant om oor sommige van die vrae na te dink. Ek's bly dat die universiteit besorg is oor wat die studente dink wat hul ondergraadse studies nou afhandel.

ok

"Die vrae is bilik, kan nie juis sien of dit werklik gaan bydrae tot die oplossing van die werklike probleem kwesies aan die Universiteit nie. U is welkom om my ten enige tyd te kontak vir meer inligting."

BAie wyd

ek dink dat die vraelys gebalenseerd is. Dit dek alle aspekte van die lewe

Ek dink studie-rigting beinvloed vraelys meer as universiteit self. Veral in medies.

Ek kan verstaan wat die doelstelling van so n vraelys is.

dit is redelik goed uiteengesit

Dit was 'n goeie kans vir oordenking van die afgelope paar jaar se studies

van die vrae moet spasie he om te verduidelik want die keuse is soms net half waar en dan is daar nie plek om jou presiese standpunt te verduidelik nie

lank

Geen mening

dit dek al die vrae rondom opleiding en sosiale kwessies.

insiggewend

Dit cover min of meer my lewe en sieninge. Verloor bietjie moed as jy sien hoe lank dit is

"Dit is volledig, interressant en duidelik geformuleer."

te lank

Goeie idee

"Goeie vraelys, maar sekere posisies is op sigself ""leierskapsposisies"" in die gemeenskap. Spesifiseer asb tussen prominente figuur wees of iemand in 'n bestuurspos. (bv hoe belangrik is dit vir jou om 'n leier in jou gemeenskap te wees?)"

vat Baie lank om in te vul :)

Nie regtig 'n mening

Goed

"Townsville hospitaal, Australie, mediese internskap"

Very vague

"Very thorough, and enlightening for myself."

Too long!

"Very topical, very relevant, plenty buzz words. Thought provoking!"

"Very good questionnaire.It makes you think back and reflect about your studies.Its very holistic,it touches on all aspects of life."

Penetrating and comprehensive.

Not too bad... a bit long though!

Don't think q185 is necessary.

Interesting!

*The degrees of agree/disagree are insufficient in many questions

Most of the questions where my ability to do certain things before I first came to University of Stellenbosch and where I have experienced a stronger change in my abilities have not been a result of the University's influence on me but rather me growing personally or ecternal influences like my job or family and friends

Community Service. Dietitian at Mseleni Hospital. Empangeni

OK

Ek dink dis 'n baie goeie idee om te sien wat studente se idee is van kampuslewe

"Die vraelys is baie lank, ek dink mens sou baie soortgelyke ingligting uit 'n vraelys van omtrent 50 vrae kon kry. Vrae herhaal baie."

"Cool, net bietjie lank"

"te lank, herhaal sommige vrae"

Volledig uiteengesit om relevante inligting te kry

Dit het my laat dink oor sekere aspekte van my studente lewe.Goeie sinvolle vrae.

Die vraelys dek alles wat van toepassing is.

Dis goed en 'n goeie manier vi julle om van als te wete te kom

Dit is baie wyd en dek baie aspekte.

"Dit is baie goeie vraelys, baie detail. Baie dankie vir die belangstelling!"

Omslagtig!

Goed

Omvattend

Baie omvattend

lank!!!!!!

Hoop ek kan sien wat van hierdie data gaan word

"Van die vra is te persoonlik, aangesien my naam hierop is en dit het absoluut NIKS met die universiteit uit te waai nie."

Hydrophil Stellenbosch

Moontlike sensitiewe persoonlike inligting kan dalk uitlek.

dit was goed gewees en gee mens perspektief op jou studies

Dis nogal lank maar tog sinvol.

Geen meening

Toepaslik en kan dalk bydrae lewer tot die bevordering van die Universiteit en die bewusmaking van belangrike sake.

Sommige vrae is kan verskillend verstaan word en dus onduidelikheid veroorsaak. Sommige vrae is onrelevant waar meer relevante vrae gevrae kon word.

"Goed genoeg, sal graag wil sien watter effek dit sal he op die onderwys kwaliteit tans aan die universiteit"

"interessant, divers"

Redelik volledig

"Die herhaling van sekere vrae is irriterend, maar die doel van die invul van so 'n lys is hopelik sinvoll vir verdere studente navorsing."

"Vra al die verkeerde vra. Ek is rerig ongelukkig oor die inhoud van my kurses maar sal nooit die opinie kan lig nie want stellenbosch worri nie oor wat studente se opinies is oor hulle eie studies nie. Hierso is die eerste keer dat ek gesien het dat die klient mishandel word en nie kry waarvoor hulle betaal het nie, en nog steeds moet gelukkig voel."

lank

Dit is 'n goeie manier om uit te vind waar verandering kan plaasvind

Baie omvattend. Maklik. Behoort 'n geheelbeeld te kan kry.

Daar is hopeloos te veel vrae. Hopeloos te veel.

Glad nie sleg nie.

goed

Noodsaaklik

1

"Dis te lank om in te vul, dus te veel vrae"

baie lank. Kon meer vrae oor die kwaliteit van onderig wat soms maar laag is.

Redelik deeglik. Kan nie dink aan iets anders wat julle nog kan vra nie.

Dink julle sal meer sinvolle inligting kan bekom as meer persoonlikke vrae gevra word.

dit dek n baie breâ veld en is heel goed opgestel

die pryse was die motivering om dit te beantwoord

Goeie idee. Kan moontlik meer opsies by party vrae laat.

It has very tricky but clever questions.

Very interesting opportunity for introspection. Not sure what it's validity is but the questions covered just about everything imaginable.

"ive filled in worse, addequite range of topics, and involvement."

"Very good, covers all aspects. Expect needs more focus on private accomodation and financial status."

The results should be very informative.

Should include questions like 1-Did you experience problems with your lectures or classmates 2-Which department did you experience problems.

Decent broad spectrum of questions

Some of the questions resemble a close parallel to ones previously asked.

A bit vaque

Very usefull to get gain an insight into how well the University is functioning.

It is necessary as it provides the institution with suitable feedback whilst allowing the student to reflect on aspects related to studies otherwise ignored/forgotten.

It make us feel special to the university and i think it'll will helps on the future of the upcoming students.

"Interesting, some not appilicable, some repetative and time consuming."

Too long

"I would like to see the demographic results when they are finalised, and see how I fit into the trend"

"Interresting questions, thought provoking"

"questions 145,147 and 148 i feel they are irrelavant "

Very comprehensive

"Very Long, but thorough. Some very valid topics."

"It's a bit long, and some of it is irrelevant."

I think this questionnaire helped me to reflect about my past four years as well as highlight the areas of my life in which I must still work/improve.

"Its OK. The part where we are asked about our happiness with financial and accomodation services, should include a comment box. "

Dis billik

Dit dek 'n wye deel van student wees. Dankie

dis interessant en van pas

"Party vrae is so opgestel dat ek 'n antwoord moet gee waarmee ek nie saamstem nie, bv: Ek gebruik gereeld elektroniese dienste, maar vermy WebCT ten alle koste. My antwoord op daardie vraag sà nou dat ek WebCT ook baie gebruik."

"Dis 'n goeie idee, maar ek dink die universiteit moet onthou die student is soos 'n klient en moet in hulle behoeftes voorsien. Nie net dit wat die universiteit laat goed lyk in die koerante nie."

Goed. Ek dink dit dien `n goeie doel en ek is bly kon `n bydrae maak.

Dis noodsaaklik om op hoogte van studentelewe te bly.

Dit is onodig lank aangesien baie punte herhaal word.

Ek sal graag terugvoering wil kry oor die algemene tendense oor wat student kies...

Te lank

Dit is hopeloos te lank

Dis deeglik.

Interessant en insiggewend oor wat die universiteit as belangrik ag.

DIS SO 20 VRAE TE LANK

Dis vreeeeeeeeeeeeslik lank en vat baie tyd!!!

Nodig

"Ek dink dis 'n goeie volledige vraelys, wat aan alle aspekte van student wees geraak het."

Baie relatief.

"sjoe, dis erg laaaaank!!!"

"Dit is goed om studente se menings te kry rakende alles wat in die vraelys gevra is. Na my mening is dit baie gepaste vrae. Ek wil byvoeg dat Stellenbosch Loopbane Kantoor moet fokus op 1stejaars. Meeste studente swot 'n kursus sonder om presies te weet wat dit behels, en kom dit te laat agter. Dit is 'n belangrike kwessie waarmee baie studente sukkel, ek was ook een. Die Loopbane kantoor/dosente moet die studente bewus maak van die werklike toekoms wat vir jou wag in jou studierigting."

Geen kommentaar

"* Sommige van die vrae kort 'n ""dit pla my nie / is nie vir my belangrik nie"" opsie. * Dit was te lank."

So baie vrae!!!

Ek vul dit maar net in omdat ek iets kan wen

Ek verstaan hoekom die vrae gevra word. Die vraelys is net te lank

"die vrae is te algemeen en vaag gestel. Antwoorde word nie in konteks gesien nie. Bv daar word nie 'n ouderdom, geslag ens gevra nie.BV rekenaarvaardigheid - persoon wat rekenaarprogrammering doen het 'n ander vlak van gespesialiseerde rekenaarkennis as 'n gewone gemiddelde student wat BV LLB studeer."

"Goeie vrae word gevra. Daar is egter nie vra oor die administratiewe personeel nie. Hulle is uiiters ONVRIENDELIK en glad nie daar vir die studente nie. Hulle laat jou voel asof jy letterlik en figuurlik die skuim van die aarde is.Ag wat dit help seker nie ek kla of lig my opinie nie,want sekere dinge sal net nooit verander nie net soos SLEGTE dosente ook nie sal verbeter nie. Beter loopbaan voorligting moet beslis aan graad 12 leerders gegee word, want dit wat jy verwag het in gr 12 strook glad nie met die werklikheid nie.Sà die feite soos dit is en nie net om studente te werf vir die US nie. Dankie "

dit is te lank en die antwoord opsies is beperk

Ek kan nie sien hoe dit 'n bydrae kan maak tot my studies of die verbetering van voornemende studente s'n nie.

-

Die universiteit self en sy personeel het min of niks te make gehad met my persoonlike ontwikkeling nie. Dit het hoofsaaklik geskied deur studente en die BTK. Dit kan egter nie van die vraelys afgelei word nie.

Goed. Dek alles

Dankie vir die geleentheid!

Dit is 'n deeglike vraelys.

"Daar is goed wat nie van toepassing is op die student se lewe nie en mors 'n mens se tyd as die vraelys ingevul moet word, bv : soos of die regering gewere se aankope moet beheer. Wie gee om daarvoor? Die vraag kan liewers gevra word of die regering hulle werk doen... Daar moet iets in gesit word oor die ervaring van die studente tov die US se bestuurspan, soos bv die rektor en vise rektor se beeld ens. Die impak wat die US se bestuur op die student se lewe het of hoe die student die bestuur se werk sien. Die pryse is van waarde maar die boeke is belaglik. Nie een van die boeke is goeie leesstof nie, ek weet, want ek laas jaar ook van die boeke afgelaai en dit is maar treurig, kry liewers ordentlike skrywers se goed. "

Sommige vrae is bietjie vaag

Goeie verskeidenheid van vrae is gevra

Dit is 'n goeie plan. Ek hoop net dit word gebruik.

"Dit is te lank, baie mense gaan nie die moeite doen nie. Dit is ook duidelik dat die vrae gerig is daarop op 'n mening van die huidige rasse kwessies ens af te dwing."

Goed. Vra goeie en toepaslike vrae

Goed

Onnodig lank

Is baie lank.

"Deeglik, maar net bietjie lank."

Te veel vra!

Goeie spektrum vraagstukke aangespreek. Dink hierdie evaluering kan 'n goeie bydrae tot die atmosfeer en funksionering van die US hà.

dit is baie sorgvuldig en hoogs relevant

dis 'n bieie lank hoop net julle kan iets met al die andwoorde doen en dalk daarop reageer nie soos wat vraelyst se hulle gaan doen en dit nie navplg nie.

"Dis lank Nie genoeg opsies tussen ""Soms"" en ""Nooit"" - daar is partykeer 'n groot verskil!"

Te veel vrae Baie vrae voel ek is van geen toepassing op 'n groot gedeelte van studente

Baie vrae

Dis goed

"Te lank, net 'n ingenieur sal die hele ding werklik lees."

"Dit was verfrissend en raak baie aspekte aan wat vir my geweldig belangrik is, nie net vir my as persoon nie, maar ook t.o.v. die wereld om my. Ek hoop regtig my mening tov die herinstelling doodstraf en te veel regte vir misdadigers sal erens gewig dra in so n mate dat dit n verskil sal maak! "

"Baie goed uit een gesit, en is maklik om te antwoord."

Dis baie lank.

meer spasie los vir kommentaar tik by elke vraag

Die vralys is toepaslik en duidelik.

Ek hoop dit kan die US help met hoe hulle projekte aanpak

Baie relevant vir studente

Ek hou daarvan om my mening te lig sodat 'n beter kennins op gedoen kan word oor studente en hul behoeftes en gewoontes sodat universiteit vir die student 'n meer aangename akademiese ervaring kan wees. Die vraelys is wel baie lank!

Dis 'n bietjie lank.

goed

"Te veel van dieselfde vrae, van die goed maak sin en is goed om te weet ander is onnodig, dit kan verbeter"

nvt

goed

Baie goeie en breedvoerige vraelys. Dek al die verskeie aspekte. Maklik om te beantwoord.

baie lank

Te veel vrae! Goeie idee!

Kon miskien bietjie korter gewees het en meer leesbaar.

goed

"Ek dink van die vrae is onbelangrik, soos die een oor dagga?????"

Te lank

Goed

useful and applicable

very useful

none

"the questionnaire is very long, i became board and frustrated."

I think it tackels important issues yet can be quite vague as many of the questions ask how we have improved one way or another at stellenbosch but this is not necessarily because of the university itself and could be of personal initiative

no comment

Very thorough! Some questions could have different options!

"I found the questionaire to cover numerous aspects, but through the use of only specific answers to chose from, I found myself wanting to give more information about certain answers I chose. As well as giving some other thoughts, suggestions or commentary on other areas. Thank You"

It is ok. very indepth.

I thought that it was a good questionnaire.

I think it is a very insightfull one.It made me look into what i have done over the past four years at Stellenboch.

Very relevant questions to the life of students at Stellenbosch. It will be interesting to see how the University tackles some of the problems.

very good

"Its alright, gets the general feeling of the campus."

Its too long

good

Very good and representative

Die vraelys is te lank.

Verbasend relavant

Bietjie lank.

"baie interessante mengsel van vrae wat gevra word. Ek het 'n probleem met van die vrae se opsies, bv. by vrae 106-133 as my interras verhoudinge reeds goed is, kan dit nie met veel verbeter nie. En die vraag oor 'n kamermaat van 'n ander ras, hoekom is daar nie 'n vraag ingesluit oor 'n kamermaat met gestremdhede nie?? My kamer maat is blind en ons kom fantasties oor die weg!"

Redelik deeglig en omvattend

Dit was lekker om terug te kyk na my ervaring van Stellenbosch.

dit is oor die algemeen goed opgestel

Dit was 'n baie goeie aptydwekker

Bietjie onduidelik om te antwoord. Ek dink 'n selde opsie sal van toepassing wees by sekere vrae. Ek hou daarvan om besig te wees met my studies en ek geniet dit om dit my eie te maak maar dis nie noodwendig dat ek dit altyd doen nie. Ek dwaal baie keer weg daarvan af net om dit weer opnuut te ontdek. Ek's nou meer onseker oor my loopbaan omdat my kennis verbreed het en ek nie regtig weet waar ek werk gaan kry wat my studiegeld sal regverdig nie. BSc Bewaringsekologie. Daar's ook die ekstra opsie om in naforsing te bly. Toekoms lyk onseker en lobanekantoor het nie regtig kontakte van werkgewers nie.

"Vraelys was redelik duidelik, maar die vraag oor vuurwapens:dit is gesteelde vuurwapens wat die probleem is, nie die eienaars wat ge-registreer het nie"

"Die vraelys is interessant, maar dit voel asof sekere vrae jou tot 'n spesifieke antwoord wil lei."

Daar is 'n paar vrae wat nie nodig was nie.

Ek dink dit is persoonlik en dat daar baie meer gefokus word op politiek as op studies.

Vraelys is toepaslik en vra goeie vrae wat mens laat dink oor die hele ervaring by Stellenbosch.

"Vat baie lank, maar honger studente sal dit doen vir die kans om bietjie kos te wen."

"Dit is baie nodig, maar behoort tot nuwer studente ook toegepas te word."

Julle gee nie baie ruimte vir beweging tussen die opsies nie.

"Aan die een kant is dit redelik moeilik om so vraelys aan die einde van die vier jaar kursus te beantwoord, want van die vrae se antwoorde sou drasties verskil het indien ek dit in my tweede jaar sou moes gee.Weens veranderende omstandighede en verskeie ander faktore lyk my tipiese universiteitsweek anders nou as aan die begin. Daarom sou dit dalk handig wees om meer as een so ewalueringsgeleentheid in plek te hà gedurende die studiejare, om so ook groei te kan sien. Verder is van die vrae moeilik om te beantwoord want mens doen nie noodwendig alles tydens jou universiteitsweek nie, maar ook tydens vakansies. Ek dink byvoorbeeld aan gemeenskapsdiens wat nie baie gebeur het tydens die universiteitsweek nie, maar eerder in vakansietye."

"Stellenbosch is 'n goeie inrigting, maar daar word te veel gefokus op ons sogenaamde ""diversiteit"" - dit gaan nie help dat hulle dit FORSEER soos in die res van hierdie land nie, laat dit geleidelik gebeur en oor die langtermyn sal die demografiese verdeling in Suid Afrika sorg vir die res. En wat van die taal debat? AFRIKAANS is die primere voertaal en so moet dit bly!!!"

"baie goed, goeie verskeidenheid vrae"

Sommige vrae is nie van toepassing nie maar daar is nie 'n nie van toepassings antwoord nie.

Lekker

Baie interessante vrae!

"Goeie uiteensetting van ervaring as student. Dankie, het my laat dink!"

"EK HET NIE 'n PROBLEEM MET DIE VRAELYS GEHAD NIE. VIR MY WAS DIT REDELIK EN DIT HET MY IN 'n MATE WEER LAAT ""DINK""."

"goed, maar antwoorde kan verkeerd interpreteer word. spektrum van antwoorde is te nou"

"Goeie verskydenheidvan vrae, sal interressant wees om resultate te sien."

Vrae lys neem 'n bree spektrum van situasies in ag en forseer 'n mens om selfstudie te doen. Ek het die lys baie posetief gevind.

Dit is lang en baie persoonlik.

Baie interessant en dit laat jou 'n bietjie dink oor dinge wat jy nie oor die algemeen altyd sou oor praat nie

"Baie volledig, en omtrent alle aspekte is aangeraak."

Die vrae het vir my laat besef hoe onbetrokke op kampus was!

2

Laat mens bietjie dink.

Dit forseer self refleksie. Goed!!!

"Dis baie goed, maar net 'n bietjie lank en soms herhalend."

vraelys is breed gedefinieerd en spreek baie aspekte aan.

"die vraelys is hopelik te lank, baie van die vrae is oorkoepelend wat moontlik dieselfde antwoorde het en dus nie naaste wat ek verwag het nie(die tipe vrae)."

omvattend

die vraelys is redelik goed saamgestel. dit dek 'n wye spektrum van vrae

Baie relevant

Goed gestel en maklik leesbaar

Te veel vrae. Verder OK.

"Dit is te veralgemeen. Dink nie julle kan regtig 'n redelike of werklike afleiding opgrond van hierdie vraelys maak nie. weet dis moeilik as mens open ended vrae het, maar party van hierdie vrae is vaag, of daar is nie regtig 'n antwoord wat jy mee saam stem nie"

the questionaire was relevant and asked a number of important questions usually not asked and the answers of which for a senior student is a huge blur..

Employment for 2008 after Honours. MGI Bass Gordon Cape Town 1st year article clerk

1

"It's long, but I liked the fact that you put questions on current issues (racial and sexual) in as well."

Interesting Questions

Too long

it is thourough

It is a good way to find out how the person think and feel.

Too many questions..

"it is way too long and some questions are just to test whether you are telling the truth.some questions are repeated ,by differently."

Very in depth

na

Too long. Hopefully effective.

it was quite long and could be shortened-there is somewhat a repitition of questions

The questionnaire is fine and covers all spheres of life.

"The content seems relevant enough. I am doubtful as to how this questionnaire will improve matters, but its good to see that someone recognizes that improvement is (always) needed."

"too long. Takes alot of time, but otherwise it is quite specific"

Covers a large and seem to provide a good indication of the status of student well-being on campues.

interesting!

"I think the questions cover most of the issues at Stellenbosh. However, some questions assume that someone follows a religion or specific philosophy, which I do not. Otherwise, I think the questionnaire covers all the bases."

"The questionnaire was cool, quite long but reasonable and interesting to think about some of the options and my own opinion"

"There is too much emphasis on racial interaction, why asks questions about? When one can rather have events where racial interaction takes place, this would accelerate the entire process. Racial issues are sorted out face to face, not with political talks!!!"

good well structured well balanced kudos for a job well done i can see the stellenbosch influence

more options to choose from( the grey area) hope that the answers get used prodiuctively

The options to choose from as an answer are too narrow.

Very long but precise and all encompassing.

I found it both critical and reflective

Very long!!

it is quite concise and in detail.

"It covers a good broad range of areas, however for some questions the answer options simplyfy ones view of the subject matter, thus i'm sure distorting your conclusions. "

good.

longer than expected

3

Relevant questions.

not enough focus on the examining methods used by lectures. Stellenbosch does not test relevant enough topics in courses. the work that tests cover in some subjects are not relevant to the current working situation.

Some of the questions need more options

Interesting.

its really time consuming. i have better things to do. but please give me the prize. thanks

It's a bit too long but I like the fact that there are few blocks like these that you need to type in. Just clicking on options make it easier.

"Poor, assumes that the person taking the questionnaire is a religious, kos-huis, out of town student. Does not have enough variable answers in most questions, focus on religious and spiritual matters over done."

"great, covered all aspects of my time at the university!"

very long

I think the questionaire is easy to follow however it is a bit long

"I was very good, made realised what I have achieved while studying at Stellenbosch University."

"Baie vrae, dog volledig."

dis baie lank!

dit voel vir my of dit nie van toepassing is op almal nie...Asof sommige vrae meer ingestel is op sekere groepe.

Die vraelys is sinvol en kan verseker gebruik word om positiewe veranderinge te maak.

Geen

"Dit is baie sinvol, maar baie keer vra die universiteit studente se opinies maar hul slaan nie eintlik ag daarop nie. Dan kon ons dit maar net sowel gelos het. So hierdie vraelys het net nut as daaraan aandag gegee word."

"Dink dis 'n goeie vraelys. Kon dalk meer uitgebrei het, maar dan sou dit te lank gewees het. Heel goed."

Baie volledig beplan en ek kon duidelik die verskil agterkom tussen die antwoorde wat ek kan kies.

dit was te veel vrae

dis te lank! 'n paar vrae word herhaal- net in'n ander vraag. en dan by party vrae het ek nie 'n opinie nie of verstaan nie presies wat daarby gevra word of ek is neutraal dit pla my nie en dan is daar nie 'n opsie van nvt/geen nie bv. by vraag 153.

lank... maar nuttige vrae

Ek sien nie die punt van baie van hierdie vrae nie. Wat het dit met enige iemand te doen hoe ek oor aborsie voel?????

Dit het my gelei om my persoonlike groei in oenskyn te neem.

"Dis 'n goeie vraelys, net baie lank (tydrowend)."

Dit is goed in die sin dat dit 'n wye veld van kwessies ondersoek.

soms nie my keuse gehad wat ek eintlik sou wou antwoord nie. antwoorde kan verkeerd verstaan word

Goeie gebalanseerde vraelys wat op alle aspekte van studentwees fokus. Miskien meer vrae oor verhoudings en HIV/Vigs?

Hou nie van vraag 182

"Redelik baie vrae en sommige opsies is beperk soos daar kan nog 'n opsie bygevoeg word by sommige vrae: ""Geen nie rerig om nie"""

"DIt is nogals baie wyd, maar sommige van die vrae is moeilik om te antwoord omdat alles nie altyd swart en wit is nie. veral by die vrae oor jou opinie..sommige van die opinies het mens nie 'n opinie oor nie of waaroor jy nie genoeg kennis het om 'n opinie te vorm nie bv. ek weet nie veel van die militere begroting nie, en kon dus nie 'n duidelike opinie vorm nie. "

ek wil 'n ete wen! Dit het baie tyd gevat en ek dink ek het eerlike antwoorde gegee

Noodsaaklik veral om dinge in perspektief te neem. Dalk te lank en te veel soortgelyke vrae.

"Soms kom vrae baie ""random"" voor. Laat my wonder wat die doel daarvan is. Meeste vrae daag my egter uit om te dink oor myself."

Te lank en langdradig

"Dit is nie voldoende nie. Daar is geweldig baie probleme wat ondervind word tans met die Regsfakulteit se administrasie en die algemene houding van sommige dosente en amdministratiewe personeel, maar daar is nid ie kans gegee om sulke opinies te lig. Verder voel B.Comm(regte) studente soms verdwaald tussen die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en die Fakulteit Regsgeleerdheid."

Ek dink dit is noodsaaklik omvraelyste soos hierdie aan srudente uit te reik om die behoefte asook tevredenhied van die US studente te bepaaal om sodoende die dienste aan die studente te verbeter.

Te lank

Dis n goeie doel en projek.

Baie devers

Taamlike interressante vrae

Toepaslik!

dis goed. dek alles

Kan sien dat dit van hulp kan wees vir die universiteit

Relevant

"Lekker in diepte, net baie lank! Ek glo dit sal help om studentwees selfs beter vir almal te maak!"

Laat 'n mens bietjie drink oor jou meninge en ervaringe.

Dek alles.

goed

Van die vrae is baie wyd gevra en kan nie regtig eerlik beantwoord word nie.

Te Lank

"Dit vat regtig baie lank want daar is verskriklik baie vrae, maar behalwe vir dit is dit baie maklik om in te vul en baie goed en verstaanbaar uiteen gesit."

Goeie vrae. Kan moontlik meer opsies bied by sommige van die vrae.

"Gebrek aan opinie by meeste van die soos oor raaseverhoudings, seksualiteit & aborsie. Die voorgeskrewe antwoorde is te eng om my werlike gevoel daaroor le uiter."

nvt

LANK!!

"Ek dink dit moes in afdelings georganiseer gewees het, want heelwat van die vrae was nie op my van toepassing nie (bv geloof/spititualiteit). Sodoende kon die vraelys vinniger voltooi word. Ek dink baie studente sal nie die vraelys voltooi nie omdat dit lank vat om in te vul."

Baie deeglik!

"Baie lank, sal graag wil weet wat die doel is van die vraelys. Gaan dit na gegaan word en gaan daar regtig moeite gedoen word om sommige kwessies te verbeter of is dit maar net gedoen om te kan sà hulle het wel iets gedoen????????"

"Reguit, duidelik"

geen

Ek dink dit is goed om ons opinies in ag te neem.

Volledig

"Ek stem nie saam met al die woordkeuses nie, dit beinvloed my antwoorde."

Effektief...

Goed

Ek dink dit is redelik deeglik

Die vraelys is heeltemal te lank!

Dit is heeltemal te lank!!!!!!

Te lank om akkuraat te wees. Ek sou vrae gekombineer het en net 80 vrae gehad het.

"Dit is relevant, maar net hopeloos te lank."

Die vraelys is goed veral as die universiteit die inligting nuttig sal gebruik.

DIT IS HOPELOOS TE LANK...SAL VERBAAS WEES AS DAAR ENIGE MENSE ANDERS AS EK DIT HALFPAD INGEVUL HET!!!

Die vrae is heel van toepassing. Ek dink wel dat dit noodsaaklik is om hierdie vrae ook vroeer in jou studiejare te beantwoord.

Die vraelys is 'n bietjie lank.

sinvol op alle aspekte

dis te lank

te veel vrae

Dit het 'n wye aanslag en behoort die nodige insigte te lewer.

die vrae is redelik goed opgestel

baie lank

"Van die vrae kort 'n ""nie van toepassing"" opsie - bv. ""hoeveel voorgeskrewe boeke het jy gelees"" - ek het geen voorgeskrewe boeke nie. Sekere vrae is swak gestel."

"good, not monotonous or boring."

It makes a person think about your life and future. It just takes a while to complete.

"very clear, do not allow half way answeres such as ""NEATRAL"""

"Difficult to answer questions on lecturers, I have excellent and terrible lecturers. So the ""average"" is not very high - depends on subject."

"Good, just long"

Enjoyed filling in the questionnaire

its long!

"It's a good questionaire, some very relevant questions were asked,although the scale of rating is not always applicable.A 'neutral' option should be excluded as a rating. It may make it easier to process the questionaire and give more accurate findings.Not having a 'neutarl' option will also force the students answering this questionaire to take a definate view of the question asked."

Interesting

Questionnaire could be shortened considerably as some of the questions are similar

Some of the answer options were limiting.

"i think it is very relevant, and as it is diverse will provide an accurate representation of my experience at the university!"

I feel it is a questionnaire that somewhat makes you think and reflect in a good way. It also makes you take stock of your life and evaluate where you are at right now. Its a good thing to do!!!

long

It is one of the better questionnaires I've done.

Loooooong and sometimes vague...

I feel that this is a good indication of a reflection of a students life throughout their years at stellenbosch and is able to give management an idea of what the university has achieved within the devleopment of the individual.

There could be problems in interpreting results becuase some questions can have the same answer for 2 completely opposite and conflicting reasons.

LVMH LONDON

"In the careers section, it seems silly to limit us to one choice. Most people will change career at least twice in their lifetime, and many have a good idea of the different careers they wish to persue. "

Way too long and answers don't always make snse to question. Rather have boxes to write in than multi choice

"good, just that some questions are a bit vague, but I think that most of the aspects that are applicable are covered. It could be helpful to ask a question regarding whether someone is in residence or not, because I think that this has an impact on your university experience"

user friendly

Can't see the relavence

I found some of the questions to be intrusive and too personal - I can't see how it can benefit anything apart from a voyeurist demographic that tries to sell us our own opinion in recycled ideals. I also think it takes too long and students should be warned of its length before they begin.

no comment

good. I would however include questions on whether we believe that the evaluation of our work on campus is fair.

it is to long

I think that it is a good questionnaire. There were some questions where the answer that I was looking for was not there.

"The questionaire was very interesting. I learnt more things about myself, and how I grew as a person this past three years."

Te lank. Herhalende vrae. Hou tog van die ligblou agtergrond.

"Dit dek baie aspekte van 'n student se lewe, vanaf dag een tot die finale dag van eksamen. "

dit is bietjie lank

Geen kommentaar.

dit is langer as wat ek gedink het dit sou wees

Dit beteken vir my baie dat die Universiteit hierdie dinge van my wil weet en dit het my laat dink oor waar ek staan op hierdie stadium in my lewe.

Interessant

Dis 'n baie interessante maar effens lange vraelys!

billik

1

Die vraelys is baie omvangryk. Ek het geen idee wat hier probeer ondersoek word nie.

dis ok

Algemeen dink ek dis 'n goeie wye vraelys.Ek hoop dat julle met die vraelys 'n duidelike trend sal sien tussen christene (ek bedoel regte christene) en nie christene nie.

Dit was toepaslik

"Ek dink dit is redelike vrae, net baie lank. Ek dink ook dit is goed dat daar gekyk word na die belange van die studente. "

"Bietjie lank, maar goeie stellings"

goed saamgestel.

"As musiekstudent, moeilik om op sommige vrae te antwoord, nie rerig van toepassing"

Dit ondersoek alle kwessies -sover ek nou kan dink- wat 'n belangrike invloed op 'n student se lewe kan hà. Die lys blyk die regte vrae te vra om die doel in 'n redelike mate te bereik.

"Dek nie die moontlikheid van nagraades studie nie wat van die vrae irelevant maak, verder goed en vinnig om in te vul"

sien nie wat die nut van hierdie vraelys kan wees nie.

Dis net so effens lank

Interessant om te voltooi.

Goed

dit is baie wyd

Baie goed uiteengesit! Hoop alle finalejaars gee hul samewerking met die invul van die vraelys.

Neem aan dat dit van belang is vir universiteit navorsing.

die vraelys was te lank!

"Dit is effektief, maar ek wonder waarom sekere van hierdie inligting belangrik is."

Dis baie lank maar heel deeglik

"Baie goed gestruktueer, maar die ervaringe op kampus en tussen studente en die struikelblokke van studentwees in stellenbos word vermy/ignoreer."

Was sinvol. bevraagteken alle aspekte van studentelewe en groei tydens studie-jare. SOU BAIE GRAAG DIE AFVOERE WOU BESIGTIG.

Te Lank. ek het nie al die tyd in die wereld nie!

Lank

BAIE LANK!! :P

Interessant om my eie antwoorde te sien

"GEEN MENING, HOOP DIT BLY PRIVAAT. SAL GRAAG WIL WEET WAT DIE RESULTATE EN DIE AANBEVELINGS DAAROP SAL WEES."

Ek voel dit is baie nuttig omdat dit die studente 'n geleentheid bied om hul opinies te lewer oor die universiteit se beleide asook die invloed op die studente.

You should send it back to me in 5 years or even six months for a follow up it might be quite interesting

Very long!!

very relevant to everyday life

Interesting..broad.

"Concerning satisfaction with lecturers, I think it depends completly on the specific lecturers themselves, some are much more willing to engage with students than others. Also the onus rests on the student to make use of the lecturers."

Its too long. There are quite a few irrelevant questions. The prize is not that enticing. Offer a cash prize.

worth while

Good information too help students

Good idea to improve university but maybe when we state unsatisfied we should state why.

"good, wide variety of questions"

FAR TOO LONG... There should be more questions on the language barrier in the US. For eg. afrikaans & english classes?

Vague

Long

Interesting.

"Quite thorough, although some questions (and their answers) are phrased in such a way that, depending on one's perspective, a particular selection can mean different things."

"Good opportunity for self-reflection. Possibly more options needed for ""Future Plans"" section"

"long, but encompasses most aspects of student life. good."

It's VERY thorough!

I think it is a very informative questionnaire. It seems like all and any possible aspects have been covered.

very interesting!

Very good and insightful

Good basis of reflection on what u have donein the past year also some self assessment.

well it helps us current students to see how far we are from where we used to be.this is also a mechanism to help not to repeat past mistakes.

Very Long !

"I think its essential to receive student feedback at the end of degrees. Shouldn't be assumed we have any idea what career we're going to follow though""!Glad it was asked about our experience of career guidance - it never seems to be adressed and is a problem if I consider that no-one i know has ever had any guidance from this institution"