Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

Logistieke bestuurder of in die vervoerekonomie.

Kardioloog/ Chirurg

Meganiese Ingenieur

fisioterapeut

Sal graag wil werk in die Hernubare Energie sektor waar gekyk word na projekte om Koolstof Krediete aan Ontwikkelende lande te verkoop. Dit is ook wat ek tans doen op 'n asistent basis. Swot egter Bosbou

"Vertolking tussen twee tale, tussen individue of by kongresse."

"Gaan kwalifiseer as Prokureer later Advokaat. Gaan oor 'n periode van 6 jaar die CIMA kwalifikasie voltooi. Gaan aan hou om te dien as 'n reservist in die SANDF . Het reeds begin om my eie onderneming op die been te bring. Gaan oor 15 jaar spesialiseer as 'n Konsultant in die veld van onderneming oprigting. By voorbeeld 'n persoon nader my en se hy wil gladwrap in Kenia verkoop. Ek sal dan vir hom die bevondsing re‰l, marknavorsing doen, verskaffers kry, besigheid stig ens. Sodra als glad verloop oorhandig ek die onderneming oor aan hom en begin die volgende projek. "

voedselwetenskap

ek gaan wiskunde en lewensorientering gee

Wil verder spesialiseer in pediatrie en dan neonatologie

Mediese dokter wat spesialiseer in regte en as n regsmedies spesialis praktiseer

Finansi‰le Risiko/Portefeulje Bestuurder

Chef. Studeer tans voltyds by ICA terwyl nog by US swot. Dus moeilik om hierdie vraelys te beantwoord. Kan gladnie klas bywoon nie en herhaal net twee vakke van my finale raad.

"Something in the line of psychology, counselling."

physician (medical doctor)

"Winemaker, marketer, business person"

Plant Breeder

Somethintg in th field of Human Resources Management

Ek is vanplan om oorsee te gaan werk vir n paar jaar en dan geld te spaar om my eie besigheid hier in SA te begin.

Ontwikkelaar van nuwe tegnologie

"Skeppende, uitdagende ingenieurswerk. Verkieslik nie in Gauteng nie."

Ek gaan my eie Events Management Company of restaurant besit

bepande :)

chemiese ingenieur

toerisme

Wynbemarking

Forensiese ouditkunde

Hotel bestuurder Mediese rep

prokureur

Opvoedkundige Sielkundige . Spesialiseer in Spelterapie

Bewarings Ekoloog / Wildplaas Bestuurder

meganies composites

farmakoloogiese navorsing

Wingerdboukundige

"Daar is 'n spelfout in die vraag. Is dit a)""Spesifiseer asb"" b)""bepande loopbaan"" c) ""Beantwoord"" of d)wie gee om. Ek gaan rekenmeester vier 'n paar jaar wees terwyl ek my eie besigheid op sy foete sit. Dan gan ek 'n restaurant oopmaak. Daarna gaan ek my restaurant geld vat, die regering aanvat oor diere beskermingswette en dan gaan ek 'n ordentlike Dierebeskermingsvereniging begin. Verder gaan ek ook stil stil die musiek bedryf inklim en teen die tyd wat ek afgetree het, het ek 'n musiek empire gebou, die dierelewe in SA bevorder en 'n suksesvolle restaurant bestuur. "

Ontwerper van my eie lyn huishoudelike produkte

ek wil in botanie werk

bedryfsielkundige

Paramedic

Biokinetics

Chemical engineer

Marketing

Mechanical Engineer

Investment Banker

Geographic Information Scientist - Geologist

Helikopter vlieenier

siviele projek bestuurer

verdere studies

Berader

Vrugte uitvoerbedryf

"Fassiliteering, mediasie en konsultasie- veral in konflikhantering"

BEd(Algemene ondserwys) grondslagfase

Werk vir 'n rekenkundige firma

Logisitieke bestuurder - verspreiding en distrubisie van produkte

Konsultant aan groter maatskappye/besighede en akademiese sektors

Wil begin werk volgende jaar en later 'n bestuurder te word. Wil ook familie hˆ

Studeer 'n 2de graad - Aptekerswese

voedingskundige deeltyds en ook tuisteskepper

Ek wil strukture/programme in plek stel om die morele vlak en waardesisteem van ons gemeenskappe en samelewing te verhoog.

'n CA in Engeland te raak.

jnr. ing. snr. ing. ing. bestuur ???

Werk as Aktuariele analis by Alexander Forbes.

poliotical analyst

"teacher of sorts, but in the field of kumon education, meaning you work with children of all ages, helping with math and english."

Social worker

Management Consultant

Biokinetist

Geoloog

n.v.t

Kliniese Pastor (Teologie agtergrond)

Wynmaker

Akademikus

Environmental advisor or ecologist with my own business

Eintlik astro-fisikus

Onderwyser in Engels as eerste en tweede taal sowel as Duits as vreemde taal.

Spraak- Taal- en Gehoorterapeut

Grondkundige

Wil geleenthede soek en dit benut of slefs uitbuit. Ek moet nog my moraliteitsgrense vasstel voordat ek kan besluit hoe aggressief ek gaan wees.

Ek wil in die reklame bedryf in gaan en verantworrdelik wees vir die ontwikkeling van advertensieveldtogte.

Portefeulje bestuurder

Ballet onderwyseres

Arbeidsterapeut

Ingenieur by 'n myn

Die opstel van finansiele state.

Geologiese/Omgewings/Klimatologiese inligting verwerking/analiseering/weergewing?

Gekwalifiseerde bedryfsielkundige met my eie besigheid

portefeuljebestuur

NVT

"Physical theatre practioner, concerning myself with human physical movement"

Political Risk Consulting

Biokinetics

biokinetics

Religious Minister

professional nurse specializing in midwifery and neonatology and being a lecturer in that field

Biokineticist or Personal trainer

Operational researcher making use of my Proramming skills

Engineer

Travelling abroad and working as a teacher of English as a foreign language

philanthropist

Forensic Psychologist

Food Scientist

Investment manager

Entrep

Field of Logistics

Exercise physiologist

"Speach Writer, Researcher"

Stock Broker

Kopieskrywer

Skoonheidsterapeut

om diplomatieke werk te doen of om vir die world food programme te werk.

Argitek

Genetiese voorligter: Verskaf inligting aan persone met geneties oordraagbare siekte en help toekomstige ouers met besluitnemingsprosesse indien hulle kinders die moontlikheid het om die genetiese siektes (soos Huntington's disease of sistiese fibrose) te oorerf.

Ek stel ook belang in joernalistiek.

wil in logistieke bedryf werk en dan my eie een begin

Sosiologiese navorser. Doen navorsing in die veld van Sosiologie.

aktuaris

menslike hulpbron praktisyn

2007 honneurs brek.2008 article by PWC tot 2010.

Wil vir 'n maksimum tydperk van vyf jaar praktiseer as 'n prokereur of advokaat en dan 'n universiteitsdonsent word.

Kliniese sielkunde om mense te help in alle areas van hulle emosionele lewe

Persoonlike assistent

Finansi‰le Adviseer en Eiendoms ontwikkelaar

Geleentheids organiseerder

'n 'wedding planner' of om voor of agter die kamera te werk

Institusionele belegger

Onderwyser vir ho‰rskool en planne om later predikantwerk te doen

"Operasionele Navorser, Bou van modelle om prosesse te optimeer. OF Logistieke bestuurder OF Projekbestuurder"

boer

finansi‰le direkteur

Bemarkerkings bestuurder

"Menslike hulpbron bestuur afdeling van 'n maatskappy te werk en te help met werwing, keuring, opleiding."

"Ek wil graag baie sterk in community development ingaan, spesifiek gerig op die kleurling en swartgemeenskappe en hul behoeftes en die mate waartoe hul stem gehoor word. Gelykheid is vir my baie belangrik. "

Bestuursrekenmeester Management Accountant (CIMA)

Binneversiering van kommersiele interiors...atmosfeerskepping en bemarking geintegreer!

stads en streeks beplanning: die ontwikkeling van die infrastruktuur en menslike hulpbronne in stede

eienaar/bestuurder

Fiktiewe boeke publiseer of my eie boekwinkel

financial analyst

Marketing Manager. Advertising Exec

Analyst

Marketer

Geologist

Accountant

Financial analyst

Portfolio-Asset manager

Director (film and theatre)

Stock broker

dentist

"Ek het verskeie moontlike werks, en so ook beroeps geleenthede, ek moet dus nog net besluit in watter veld ek wil inbeweeg. "

"Operasionele Navorser of Projekbestuurder, Sal in 'n konsultasie maatskappy wil werk"

Ek beoog om my Honeurs in Sielkunde volgende jaar te doen en die daaropvolgende jaar my NOS (nagraadse onderwys diplome) te verwerf

Wel ek wil eers in my rigting gaan werk vir 'n paar jaar vir ondervinding (Operasionele Analis) en dan my eie besigheid begin

'n Sportwetenskaplike: Wil 'n verskil kan maak in sekere fisiologiese en ander aspekte wat gepaard gaan met sport

"'n Finansi‰le Risikobestuurder, of portefeuljebestuurder."

Portefeulje Bestuurder

Biokinetikus

Chartered Accountant

Musiekterapeut

"ek beoog om in n medea rigting, of radio/t.v. in te gaan, dalk n meer joernalistieke rigting"

Finansiele Bestuurder of Finansiele Direkteur

"Batebestuurder,portefeuljebestuurder"

Ontwerpe vir film stelle en kostuums

Ek het werk gekry by 'n boer om die plaas se boeke te doen

"IETS IN BEMARKINGS, KORPORATIEWE ONTWERP, KUNS, LYN"

Operations Researcher

Human resource manager

"Network marketing and direct marketing initially, then Certified financial planner, Entrepreneur, motivational speaker, wild game farmer "

geologist

biokinetist

Financial Analyst

Biokinetics

marketer

Consultancy at deloitte is a big option. Or joining B.A.T's management Trainee program in Strategy and Portfolio Management

"Either 15, 50 or 55; but I'm still unsure."

financial Analyst

military service