Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 58 | 42.34 | 65 | 47.45 | 14 | 10.22 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 32 | 43.84 | 36 | 49.32 | 5 | 6.85 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 5 | 45.45 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 46.15 | 6 | 46.15 | 1 | 7.69 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 24 | 31.17 | 40 | 51.95 | 13 | 16.88 | 77 |
15.59 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 30 | 34.09 | 50 | 56.82 | 8 | 9.09 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 28 | 60.87 | 17 | 36.96 | 1 | 2.17 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 25 | 58.14 | 15 | 34.88 | 3 | 6.98 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 211 | 42.80 | 236 | 47.87 | 46 | 9.33 | 493 |
99.80 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.