Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou die geleentheid gebied om by navorsingsaktiwiteite betrokke te raak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 21.17 | 67 | 48.91 | 41 | 29.93 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 10 | 13.70 | 39 | 53.42 | 24 | 32.88 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 2 | 18.18 | 8 | 72.73 | 1 | 9.09 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 15.38 | 7 | 53.85 | 4 | 30.77 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 3 | 3.85 | 27 | 34.62 | 48 | 61.54 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 7.95 | 31 | 35.23 | 50 | 56.82 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 10 | 21.74 | 26 | 56.52 | 10 | 21.74 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 11 | 25.58 | 24 | 55.81 | 8 | 18.60 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 75 | 15.18 | 232 | 46.96 | 187 | 37.85 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.