Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 41 | 29.93 | 63 | 45.99 | 33 | 24.09 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 12 | 16.44 | 43 | 58.90 | 18 | 24.66 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 2 | 18.18 | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 23.08 | 8 | 61.54 | 2 | 15.38 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 24 | 30.77 | 35 | 44.87 | 19 | 24.36 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 23 | 26.14 | 42 | 47.73 | 23 | 26.14 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 13 | 28.26 | 21 | 45.65 | 12 | 26.09 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 12 | 27.91 | 21 | 48.84 | 10 | 23.26 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 132 | 26.72 | 240 | 48.58 | 122 | 24.70 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.