Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Regstellende aksie in hoër onderwystoelatings behoort afgeskaf te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 57 | 41.61 | 41 | 29.93 | 27 | 19.71 | 12 | 8.76 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 38 | 52.05 | 23 | 31.51 | 10 | 13.70 | 2 | 2.74 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 5 | 45.45 | 3 | 27.27 | 3 | 27.27 | 0 | 0.00 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 53.85 | 3 | 23.08 | 1 | 7.69 | 2 | 15.38 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 39 | 50.65 | 22 | 28.57 | 10 | 12.99 | 6 | 7.79 | 77 |
15.59 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 51.14 | 24 | 27.27 | 13 | 14.77 | 6 | 6.82 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 24 | 52.17 | 17 | 36.96 | 4 | 8.70 | 1 | 2.17 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 29 | 67.44 | 8 | 18.60 | 5 | 11.63 | 1 | 2.33 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 245 | 49.70 | 143 | 29.01 | 74 | 15.01 | 31 | 6.29 | 493 |
99.80 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.