Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou interpersoonlike vaardighede beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
72
26.57
154
56.83
39
14.39
6
2.21
0
0.00
271
54.86
Manlik
56
25.57
125
57.08
33
15.07
5
2.28
0
0.00
219
44.33
Alle deelnemers
128
25.96
282
57.20
72
14.60
11
2.23
0
0.00
493
99.80

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.