Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou kennis van jou studieveld beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
194
71.59
72
26.57
4
1.48
1
0.37
0
0.00
271
54.86
Manlik
153
69.86
61
27.85
5
2.28
0
0.00
0
0.00
219
44.33
Alle deelnemers
347
70.39
136
27.59
9
1.83
1
0.20
0
0.00
493
99.80

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.