Indrukke van 2005 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

Goed

"Mens moet maar die opsie gegun word om jouself te verduidelik in sommige gevalle. Ek is byvoorbeeld gekant teen die hele herrie oor diversiteit. Ek voel dat die tipe goed vanself gebeur. Ek rebelleer uit beginsel teen alles wat op my agedwing word, en daar is nog mense soos ek. Dit uitkoms van die vraelys kan nie hierdie siening van my weergee nie."

"1) Daar behoort by elke vraag 'n opsionele blokkie te wees waar 'n mens motivering vir 'n antwoord kan intik. 2) Daar is te min opsies by baie van die vrae. Bv. Altyd/Soms/Nooit. Hoeveel impliseer die ""soms"" ? Wat van ""dikwels"" en ""selde"" ? Dit mag vir die studie se doeleindes so wees, maar ""soms"" moet hier alles dek van 1% tot 99%. Die ""altyd"" en ""nooit"" kon eerder ""gereeld"" en ""selde"" gewees het. 3) Vraag 3 : Daar is nie 'n kategorie wat naby kom aan die gemiddeld (MEAN) 30 ure per week (10 tot 65 uur per week) wat ek aan ""praktiese opleiding"" spandeer het nie. Is dit nie onwettig om studente so baie te laat werk met die verskoning dat dit deel van hulle opleiding is nie ? 4) Vrae 106-133 : Dit kom voor asof die vrae impliseer dat die Universiteit die grootste bydrae gelewer het in die ""vordering"" (of agteruitgang) wat die student in elke gebied ondervind het. In sommige gebiede is dit waar, maar in die meerderheid van hulle (in my geval, in elk geval) het die Universiteit geen rol gespeel nie (nie eers die geleentheid/omstandighede/kontakte geskep wat tot vordering in daardie gebiede gelei het nie). "

baie goed...likes dit....het my laat dink oor my hele Stellenbosch ervaring as MATIE

nodig

Baie deeglik. Dek 'n wye spektrum.

Volledig en divers

"Ek dink dit is 'n goeie inisiatief deur die Universiteit om die instansie te verbeter. Miskien nog vrae, bv gaan jy verder studeer, betrokke raak by navorsing, ens."

"Dit is moeilik om vrae te antwoord as daar geen spasie is om te se: geen opinie nie, waar dit wel by 'n paar vrae hier die geval was."

"AS dit daar is om te help om van die varsity 'n beter akademiese instituut te maak wat die BESTE opleiding kan bied, dink ek persoonlik dat dit iets goeds is.Ek steun dit dan ten volle."

Ek het geen probleme met dit gevind nie. Ek dink dis n goeie uiteensetting van vra wat jou geskiedenis op Stellenbosch in perspektief sit.

"dis great, well done, ek dink mens moet jaarliks verplig word om so iets te doen voordat jy registreer of voordat jy graad vang moet jy dit doen, dis verpligtend. Moenie net wortel gebruik nie maar gebruik ook stok."

"Goed opgestel - maklik om te voltooi, duidelik"

Interessant. Het wel op 'n stadium gevoel of die vrae herhaal... Redelik wye spektrum van kwessies gedek.

Dit is belangrik om te toets wat US studente dink en voel en ek dink hierdie vraelys dek meeste scenario's op kampus.

dis ok

"'n Uiteenlopende lys vrae, interessant wat vir die opstellers van die vraelys belangrik is."

"Ek voel dit is nodig om die lys in te vul. Sou net dalk meer geleenthede wou hà om eie mening na vrae te stel. Ek voel byvoorbeeld sterk daaroor dat werksomstandighede ook as 'n rede moet dien om wel vir siektetoetse te kwalifiseer. Van my doesente is baie tegemoedkomend, maar ander nie so baie nie. Dit is nie altyd moontlik om die eerste toets geleenthede by te woon nie, maar dit is vir my net so belangrik om my graad te kry soos wat dit vir iemand is wat al sy klasse en toetse kan bywoon."

hoop dit help

Billik goeie manier om verskillende menings te lig

Goeie begin tot beter dienslewering aan studente.

Omvattend

"dit is HEELTEMAL te lank...mens kan dit nie in een sessie antwoord nie...persoonlik dink ek nie dis 'n baie goeie vraelys nie, want dit klink plek plek selfs herhalend!"

"Studente kry nie baie geleenthede om te sà hoe hulle voel oor hulle tyd op universiteit nie, so die vraelys is baie belangrik."

Dis goed dat dit in Afrikaans is. Dit vat lank. Dit help 'n mens altyd om jouself beter te leerken.

Ek dink dit is baie van toepassing om stellenbosch 'n nog beter plek te maak vir enigeiemand wat hier kom studeer sodat almal 'n positiewe ervaring sal he!

In die algemeen bevredigend en volledig.

Baie goed.

geen kommentaar

die lys is baie gemik op inter ras verhoudings sonder genoeg opsies om te reply. as ook politiek. dir universiteit is daar om studente op te lei om die beste in hul beroep te wees. nie om politieke agendas na te streef nie. die studente moet weer die prioriteit van universiteit sellenbosch word

"die vrae word meeste so getel dat die universiteit altyd in goeie lig is. niks slegs kom regtig uit nie. daar is nie plek om te verduidelik nie dus gaan baie antwoorde verkeerd interpreteer word. die goed wat gevra word is nie altyd derik van toepassing op ons nie, ne dan blyk dit eerder dat julle net die universiteit se eie beuel wil blaas."

Dis te lank en uitgerek!!

"As die antwoorde gegee,suksesvol is met die, help van huidige sowel as toekomstige studente om hul lewe as student en voltooiing van hul studie voorspoediger te maak dan het u my volle ondersteuning."

"party stellings het mens nie eintlik 'n oortuiging oor nie of dis nie belangrik nie, maar die opsie verskyn nie! Verder is dit redelik. Gee meer geleentheid om oor spesifieke dept. opinie te lewer."

Te lank

Kan by vraag 176 'n opsie gee van werk en saam met dit deeltyds studeer

Goed

"Wel dis goed, moes dit al vroeer gevra het, wat help dit jul probeer nou te help!!??? Ek meen die mense wat volgende jaar gaan invul het ander probleme, PROBEER ASB IETS HIERAAN DOEN!!!!!!!!!"

Omvattend

Baie vrae is dieselfde. Die vrae wat met dieselfde manier begin moet eerder onder mekaar gevra word met net een begin vir almal wat volg en dieselfde is. Gee terugvoering oor die antwoorde.

Hoekom vra hulle nie uit oor taalvoorkeur nie? Dan sou ek met 'n definitiewe ja geantwoord het dat die universiteit uitsluitlik Afrikaans moet wees.

dit was 'n bietjie lank en sommige vrae het ek 'n bietjie geraai maar dit was alles van toepassing.

Sekere van die vrae toon onungeligheid aangaande Suid-Afrika se sosiale probleme.

"Ek dink daar is seker plekke wat die antwoorde op die vrae verkeerd geinterpreteer mag word. As dit byvoorbeeld by dosente kom:daar is minimaal dosente met ""Social skills"". Snaaks dat daar nie vrae is oor die administrasie personeel nie.Daar is nogal groot ongelukkigheid oor die vriendelikheidsvlak. Vriendelikheid kos niks!!!!"

Die vraelys dek alle moontlike aspekte van lewe op kampus maar vra nie regtig wat verbeter en hoe dit verbeter kan word nie.

"Ek dink die vraelys is 'n goeie manier om insig te lewer tot die algemene welstand van ons studentegemeenskap. Dit moet seer sekerlik ook 'n statistiese proefruimte lewer oor watse persentasie, van ons huidige studente, 'n meganisme in Stellenbosch gevind het om, 'n paadjie uit te le na sukses, en 'n bydrae tot ons land se ekonomie en welstand te lewer. Verder dink ek ook die vraelys is 'n konstruktiewe vorm van tydverbruik vir die student aangesien dit 'n bewustheid skep van areas waar hy/sy dalk kort kom. Dit moedig my dus indirek aan om te fokus op areas van my lewe wat fokus nodig het. "

"Dit is sinvol. Ongelukkig glo ek nie dit gaan enige verskil maak aan die gesindheid van US aan die studente nie, of enige ander verskil nie."

Dit was voldoende.

Redelik

Die vraelys moet meer spesifieke aspekte hanteer.

Dis ok

"Van die vrae is nie duidelik genoeg nie, maar ek dink die vraelys is redelik omvattend vir die gespesifiseerde doel. "

"Daar is goeie en relafante vrae, dis egter 'n biedjie tydrowend, maar julle kan dit seker nie anders doen nie."

OK.

Baie goed. Moontlik net meer opsies gee om iets oor die dosente se interaksie met studente te se. Bietjie meer uit te brei as op `n opsie te kies.

"Bietjie lank, sou graag wil weet wat die bevindings is"

Gebruikersvriendelik.

Nie werklik van toepassing aangesien dit baie subjektief is en nie maklik na algemene populasie kan veralgemeen word nie. Meet nie werklik toestande nie.

Ek dink die vraelys is goed opgestel en toets menings oor 'n student se gereedheid vir die werkswerreld baie goed.

Goed en van toepassing

Goed

"Taalfoute op sommige plekke of vrae vaag gestel. Ander vrae onnodig omslagtig. Keuses soms te vaag. Kan byvoorbeeld opsies op 'n skaal van 1 tot 5 gegee het. Daar kort 'n opsie tussen ""Redelik Belangrik"" en ""Nie belangrik nie"""

Dit was baie spesifiek en het 'n wye veld gedek. Was baie lekker en interessant om dit in te vul. Dit het my so bietjie laat self ondersoek doen.

"Baie intertessant, sal graag wil weet hoe die vrae saam gestel is en hoe dit geewalureer word? "

Dit is baie geintegreegde vrae wat te doen het met belangrike maar ook private informasie omdat dit egter op jou opinie fokus.

"Die vrae was toepaslik. Die vraag tov die onderrig wat ontvang is by die universiteit is moeilik om te beantwoord, want van al my vakke is daar bv 2 vakke wat ek voel swak aangebied word, maar dit is uit 'n totaal van oor 10 vakke, so dis moeilik om te beantwoord. Andersins het ek die vraelys geniet! "

Gee 'n mens 'n goeie aanduiding van hoe jy oor die jare gegroei het en of jy gereed is vir die arbeidsmark.

"Interessant, sal graag wil sien hoe dit vir ons as finale jaars beinvloed of baat."

"Sekere vakke pas nie in by my kurses nie, vrae daaroor sou gord wees."

"Bietjie lank. Sal goed wees as ons kan terugvoer kry oor die statistieke/resultate. Goeie idee om ""pryse"" as motivering te gebruik. Kan dalk meer klem daarop plaas dat vraelys anoniem is en dat eerlikheid belangrik is vir die inligting om van enige waarde te wees."

te lank

Toepaslik

Geen Kommentaar

goed

Goeie idee

Interessant

Baie noukeurig en alle kwessies word aangeraak.

Sal net graag wil weet wat julle beoog om met hierdie inligting te doen?? Anders was dit nuttelose tydsvermorsing van my kant af!!

Dit is sinvol

Gaan ons uit die resultate sien?

In vrae 176 en 177 behoort dit moontlik te gewees het om vir meer as een opsie te kan kies

Te lank en spesifiek

Ek hoop nie ek het dit verniet in gevul nie. En dat die data verwerk en gebruik word.

Sinvolle vrae

TE LANK

Dit is sinvol

Dis te lank. Baie van die antwoorde laat jou nie toe om jou werklike mening oor bv.: die rasse en homoseksuele kwessie te vorm nie.

Dit is nodig

Dis te lank. Van die vrae is onduidelik en irrelevant.

Dek baie wye onderwerpe en maak my eie gedagtes oop vir van die idees. Baie goed

"Alhoewel die vraelys samevattend is, is die doodstraf reeds afgeskaf (146) in SA, loopbane is nie volledig genoeg en te veel klem word geplaas op geloof oortuigings. Die totale stellenbosch ervaring was positief, wat nie noodwendig weerspieel word in die vraelys, en min klem word geplaas op nagraadse studie ne die rede daarvoor."

"Party van die vra is moeilik om te beandwoord want daar is sekere aspekte wat nie in ag geneem word nie. bv verblyf, koshuis of privaat en uitsonderings op sekere gevalle. Bv regstellende aksie is ook 'n vorm van diskrimensaie aangesien een groep bevoordeel word oop grond van kleur in plaas van hul kwalifiksaies.Party vrae het dus meer antwoorde afhangende van die situasie. En party vrae het ek nie 'n clue nie maar ek moet annyway 'n opinie geen."

"Is baie uiteenlopende vrae and van die antwoorde is nie wat ek eintlik sou wou kies nie, maar die vlg keuse is ook weer definitief nie die keuse wat ek so maak nie. Dit is moeilik om sommige van die vrae te beantwoord met die keuses wat daar gegee word, maar andersins was dit nie te erg gewees nie."

"Dis ok, net baie lank en vat te veel tyd om te voltoooi en van die vrae is boring, dit is net simpel."

Die vrae wat gevra word is sinvol vir die doeleindes van die vraelys.

Dis cool. Ietsie oor alles

"Die vraelys is na my mening redelik goed op gestel, dit vervat redelik 'n wye spektrum van onderwerpe."

baie belangrik om universiteit doeltreffend toe te rus op die behoeftes sowel as probleme van studente

Ek dink die vraelys kan meer geleentheid bied vir individue om probleem areas uit te wys wat hulle ondervind het gedurende hul tyd op Stellenbosch. Daar kan ook meer gekyk word na die kwaliteit diens wat Stellenbosch aan sy kliânte - die studente - bied.

"Dit is goed om hierdie inligting op ""ground level"" van studente te kry. Ek hoop net hierdie inligting kan 'n daadwerklike verskil maak."

Nogal interessant en vrae wat wel my mening toets oor sekere aspekte. te min vrae oor wat ek spesifiek in my graad onaangenaam gevind het die afgelope vier jaar.

"Dit was vir my ontnugterend dat Spraakterapie nie op die lys van beroepe is nie.Ek studeer dit by hierdie universiteit - julle is verleâ daaroor dat ons die vraelys invul, maar my studierigting word nie eers erken nie."

Sommige van die vrae moet meer opsies vir antwoorde he bv NVT

Ek hoop dat die opname resultate beskikbaar gemaak sal word.

"Goeie vraelys, baie vrae voel egter dieselfde"

Geen sterk mening

Ek voel dis 'n goeie ding om vir al die finalejaar studente te vra

het nie een nie

Meer as een spelfout gesien...

Dit was doeltreffend en het vrae behels wat my mening rakende die universiteit lig.

Tydrowend

dis hopeloos te lank!! Ek was lankal verveeld!! Moenie vrae vra wat oorvleuel nie!!!

oulik

Te veel onnodige herhalende vrae. Verder is dit heel toepaslik.

"As deel van my finale jaar is die formulering van 'n vraelys behandel en toegepas. Nadat 'n loodstudie van daardie vraelys onderneem is is vir die eerste keer besef hoe noukeurig alle aspekte oorweeg moet word. Dit is daarom my opinie dat die vraelys goed saamgestel is, maar puik kon wees indien daar spasies (wat natuurlik die data verwerking en analise sou bemoeilik)gelos is waar antwoorde verskaf kon word indien 'n betrokke vraag nie 'n responskategorie gehad het wat pas nie. Bv, die kwessie van ander rassige kamermaats. Deel reeds van my eerste jaar af jaarliks met mense van ander kulture (Duitsers,Franse, Italianers ens) wat my meer verdraagsaam teenoor ander groepe gemaak het sonder dat hul velkleur regtig verskil het en hierdie nie voorsien is voor nie."

Wel deurdag! Hou so voort

"was sinvol gewees, het wel iets meer van myself geleer deur die vraelys te voltooi het!"

ok

OK

goed

Dit het baie waarde. Ek hoop van harte die uitslae gaan aan die studentekorps beskikbaar gestel word.

Sinvol

goed om te weet hoe die student oor sake voel

Baie aangenaam.

"In sommige aspekte is daar nie genoeg opsies gegee nie. Die opsie nie so belangrik kon bygevoeg geword het,want in sekere gevalle is daar 'n mate van belangrikheid aan maar dit is nie so belangrik nie."

"Behoort ernstig opgevat te word, as statistiek voorgelà deur 'n aantal individue wat weet wat op ""groudlevel"" aangaan in die wàreld en op kampus."

Ek sal graag wil hoor wat die uiteinde van die vraelys is en verdere opinie lewer. Want die Matie kultuur wat al die jare geleef het is dood. daar het baie onnodige dinge gebeur en ek voel daar word te min na die studente geluister. Ek wil meer trots wees op my universiteit en sulke vraelyste sal hopelik die begin stappie wees van 'n groter plan. Kontak my gerus as ek nog goed moet invul. (my epos adres gaan net verander) 0842998791

Goed opgestel en kan vinnig en effektief beantwoord word

Deeglik

Dis goed in die sin dat dit so 'n bietjie insig kan lewer aan wie hoekal die vraelys opgestel oor hoe studente hul tyd op Stellenbosch ervaar het.

Dit is baie persoonlik

Die opsies is te eng en maak nie voorsiening vir 'grys' gebiede nie.

Hopeloos te lank. Min mense sal dit voltooi agv die lengte.

Vrae baie keer te oop vir eie interpretasie.

Heeltemal te lank!

"Het my nie geleentheid gegee om die wondere van kultuur-, koshuis- en akademiese lewe in Matieland behoorlik te besing nie - en ook nie geleentheid gegee om die onbevoedgheid en ongeskiktheid van Prof. Kinghorn te verwoord nie. Maar, ek neem aan dat die uitslae (hopelik) sinvol en bruikbaar sal wees."

Julle behoort spiritualiteits vrae te spesifiseer as sekere gelowe- dit maak 'n verskil.

Redelik billik en dak meeste kwessies.

Redelik volledig. Laat 'n mens nogals nadink oor die toekoms.

Nie rerig 'n mening nie. Ek hoop die vraelys help om ander studente te help.

Dit raak die belangrikste aspekte aan en is dis van toepassing. Baie goed.

lank

Die vraelys maak nie totaal en al voorsiening vir die verskeie rigtings en nieke vereistes wat dit aan elke student stel nie.

Nie te bad nie.

"Dankie vir die kans om input te lewer. Hoop dit kan deur die regte kanale vorder en dinge vir die beter bevorder. Cooler ""pryse"" sal meer mense dit laat invul though :)"

In sommige opsigte was die antwoorde redelik beperk. Ek sou veel liewer 'n opsie vir 'n 60% of meer as een keuse (bv. 177/8) wou hà. Andersins dink ek die keuse van vrae was absoluut relavant en die meningslys 'n noodsaaklike evaluasie.

"Vraelys is redelk deeglik, hoewel ""neuraal"" opsie ook baie sekere stellings ingesluit kon wees"

"Dit is vaag, en het teveel ""loaded"" vrea wat sekerlik my verontrutig het and nie gevoel dat dit enigsins enigiets met julle te doen nie."

Ek het die vraelys regtig verteenwoordigend gevind tov kern sake op kampus em dit wat in 'n student wat graad kry se kop aangaan.Dis algemene vrae waarmee studente worstel en aan dink

"Baie goed, sinvolle vrae, net bietjie lank"

Dit is goed!

"Dit is interressant. Omdat ek self navorsing in die vierde jaar gedoen het, is ek geãntereseerd om te sien watter gevolgtrekkings van die bevindinge gemaak word. Dit het gou gevat om in te vul."

lank

"Die vraelys is baie herhalend,maar vra nie juis wat die probleem is mbt die aspekte hoekom jy ontevrede is nie. Bv. Hoekom ek nie weer na die Universiteit sal kom nie, en hoekom dosente nie meer toeganklik voorkom nie.Stel vrae op wat die dieper aspekte navors en doen dan iets daaraan, nie soos nou wat ons die moeite doen om die vraelys te voltooi en niks verbeter teen volgende jaar nie. "

Baie vrae ;-) Dit voel nie of alles verband hou met my belewing van my studiejare nie.

Agter elke antwoord wat gegee word is daar 'n rede. En dit is daardie redes wat julle moet ondersoek. Die inligting bekom deur so 'n vraelys is nutteloos tensy daar vasgestel word hoekom 'n student 'n algehele (on)tevredenheid van die US het.

Dit dek alles.

Baie volledig oor alles!

"Kan help om US beter equip vir toekomstige studente te maak, algemeen- impressed"

Goeie idee

Die vraelys was regtig volledig en dit was sinvol. Al die vrae was redelik maklik en eenvoudig.

Dis nogal omvattend.

"Die ""dikwels, soms of glad nie"" opsies is te wyd"

"Goed. Ek dink dit is 'n wonderlike manier van terugvoer van studente wat darm al 'n bietjie meer lewensondervinding het. Dit is great om te sien hoe die universiteit moeite doen om te verbeter en elke persoon 'n beter ervaring van Stellenbosch te laat he. Ons waardeer al jul moeite en tyd wat hierin ingaan. Vraelys raak kwessies aan waarmee ons in die buite-samelewing ook mee te doen kry. Goed saamgestel en vir die hoeveelheid inligting wat jul verlang, neem dit glad nie soveel tyd in beslag nie."

"Die vrae is duidelik gerig om menings te versamel oor die huidige sake van die Universiteit, taalbeleid en diversiteit."

Baie sinvol. Goeie vrae wat geheelervaring aan die US evalueer. Sal graag eindreslutate hiervan wil sien.

N/A

Daar is dele wat te vaag is en nie regtig die opinie van die invuller vasle nie. die info kan verkeerd geinterpreteer word.

"Ek dit is baie noodsaaklik om sulke vrae op te stel, want so meer gee dit vir jou kans om jouself en jou waardes te reguleer en selfs te kyk waarnatoe jy in staat is om te streef. "

"Die vraelys is baie breed en dek nie spesifiek vrae wat gemik is op kursusse. Ek is gelukkig met my omgewing en Stellenbosch, maar nie met die kursusse en die manier waarop kursusse aangebied word nie. Asook, die Universiteit se Admin afdeling is treurig en pateties!(Dalk minder koek en tee!)"

Dit is billike vrae en die vraelys is 'n goeie manier om ons as individue se opinie oor verskillende aspekte te hoor

"Vraelys is 'n goeie ding, kan positief gebruik word."

Dit is van toepassing op alle studente en dit is goed opgestel. Dit gee ook n duidelike samestelling van die gemiddelde student se alledaagse lewe as student en as persoon.

"Dis baie goed, maar dit neem nie in ag dat ons dalk meer ontwikkel het agv betrkokkenheid bv by die kerk nie. Ek het meer daar gegroei as deur die universiteit. DIe geleenthede wat ek daar gekry het was beter en het leierskap bevorder."

"Baie goed, vrae dek baie belangrike aspekte"

Dit het my nogals laat dink oor myself en oor aspekte van die universiteit wat nie dikwels aangeraak word nie.

Goeie vrae wat van belang is en verbeter kan word

Mors van tyd!

Dit is baie lank.

Goeie vraelys - dek vele aspekte

Sinvol indien inligting verder gevoer en positief aangewend word

Lank en herhalend

"Die lengte skrik baie studente af. Sommige antwoorde se opsies is te beperk. Wat is ""die gemiddeld""?"

Goed saamgestel. Dit sal egter dalk 'n goeie idee wees om meer te fokus op die emosionele toestand van studente en gevolglik beter ondersteuningsdienste in plek te kry en die wat reeds bestaan meer effektief te adverteer. Iemand wat depressief is gaan nie na die naaste persoon toe stap en hoor of die universiteit dienste in hierdie konteks aanbied nie. Ek weet hierdie info word in 'n klomp van die boekies aangetref maar niemand lees rerig ooit daardie goed nie...

Dis te lank.

"Sinvolle vrae, net 'n bietjie lank...verloor konsentrasie na 'n ruk. Dalk liewer volgende keer 2 lyste of net 1 korter een"

oraait

"Dit is 'n goeie vraelys, maar sekere vrae dui daarop dat die universiteit veranderinge te weeg gebring het in individue se lewens wat nie heeltemal korrek is nie. Ek het meer ervaar dat lewenservaring, waarhede en vaardigehede nie by die universiteit in die klaskamer of lesing sale geleer word nie, maar by gemeentes en ander instansies wat hulle daarop toespits om die hele mens ontwikkel.Ek weet wie ek is en is gegrond in my identiteit, as ek nie was nie sou ek slegter af gewees het in die instansie waar dit nie altyd oor die student gaan nie.Somtyds kry studente die gevoel dat dit glad nie oor hulle gaan nie, maar oor die dosente self en die naam wat die universiteit het.Ek was bevooreg om in 'n kleiner departement te swot,maar selfs daar gaan dit nie so seer oor die welstand van die student as wat dit gaan oor die beeld wat na buite uitgedra word en die prestasie van die student nie.Ek sou ook by die vraag oor vuurwapens 'n vyfde opsie gegee het.Ek stem nie saam nie en ek verskil ook nie, want ek het geen standpunt daaroor nie. Ek is seker ander voel ook so.Neutraal sou daar kon werk as keuse.Ek hoop die antwoorde help om die gevoel van studente weer te gee.Dankie."

Goed.

Baie goeie idee. Dit maak jou meer bewus van waar jou groeipunte was oor die afgelope 3 jaar

Goed. Belangrik dat die Universiteit bereid is om navraag te doen rakende tekortkominge en watter verbeterings aangebring kan word in toekoms.

Dis 'n baie volledige lys.

"Die vrae wat gestel is, is redelik wyd versprei. Waaroor ek egter wonder is hoe relevant sekere aspekte van my persoonlike gewoontes is t.o.v dit wat julle wil weet? Hoe baie gaan dit dus vir julle beteken om te weet dat ek basies reg deur die jaar net geswot het tydens eksamens + toetsreekse as julle nie my akademiese resultate het om daarmee te vergelyk en 'n gevolgtrekking daaroor kan maak nie. Het maar net gewonder... "

"Paar van die goed voel het nie betrekking op enige iets nie, dit is net super random vrae"

goed

"Dit is nogal lank, maar ek verstaan die nodigheid van dit."

Laat 'n mens nogals oor sommige aspekte dink en besluit waaroor ek nie gewoonlik dink nie

"Dit gee te min opsies, spesifiseer nie so mooi, bv part weke swot jy baie, ander weke weer baie min"

te lank

"Baie goeie idee, MAAR hoeveel mense gaan ag solaan op dit?"

Ek kon net nie verstaan waar die vraag inpas dat ryk mense meer belasting moet betaal en deelname aan politieke aktiwiteit!!!!!

Dankie vir julle moeite om meer te leer ken van die studente van stellenbosch. Die vraelys is insiggewend en goed geformuleer. Vrae is nie dubbelsinnig nie en die keuses is volledig en relevant.

"dit was 'n goeie lys, net baie lank, weet nie of enigiemand so baie vrae wil beantwoord nie"

Sinvol.

Dit is baie baie lank. Is daar 'n goeie rede hoekom dit nie anonomous is nie. Kan studente dalk ook die grafieke sien. Waarvoor word dit gebruik.

Baie van die vrae kom op dieselfde neer. Anders as dit was dit gepas. Kon ons dalk gewaarsku het oor hoe lank dit gaan vat om te voltooi.

Goed opgestel

baie lank

dit is goed en effektief as die antwoorde werklik na gekyk word. Geen vraag oor taalbeleid en voorkeur. Ek voel sterk oor Afrikaanse onderrig by Stellenbosch

Dit is te lank. Miskien is daar van die vrae wat uitgelaat kan word? Andersins vind ek dit redelik interresant.

Baie herhalende vrae en moeilik om te verstaan

Laat jou besef wat jy in die 3jaar gedoen het of nie gedoen het nie.

"Ek sal graag iewers die verwerkte data wil sien (van die hele kampus), dit klink geweldig interessant."

Doeltreffend!

"bilik, geen klagtes"

dis baie volledig uiteengesit en ek dink dit sal waardevolle data oplewer

Dit dek alles wat ek aan kan dink wat van belang is.

"Dis vinnig, relevant, maar ek sou graag op sommige areas wou sà hoekom ek 'n spesifieke antwoord gegee het."

"Onnodig. Die persone wat wel probleme ondervind kan met iemand gaan praat of die vraelys invul. Die probleme kan nie regtig baie goed vasgepen word nie, omdat die vraelys nie spesifiek genoeg is nie."

dit is baie insiggewend en laat 'n mens nogal dink oor die toekoms en oor jou tyd hier op kampus....

Dis te lank.

Volgens wat ek kon aflei was dit redelik sinvol en het 'n wye konteks gedek.

Dit voel of die vrae almal amper dieselfde is. Die vrae is ook baie persoonlik en laat 'n mens 'n bietjie dink aan die toekoms en waar ek myself tans vind.

"Dit is goed opgestel, maar ek sou graag wou kommentaar lewer op van my antwoorde. Dit is 'n noodsaaklike ding en ek hoop mense is bereid om dit te doen. Sterkte vir 2006!"

"Vraag 146 maak nie sin nie, aangesien die doodstraf alklaar afgeskaf is. Baie vrae se antwoorde is nie net ja of nee nie, dit hang van omstandighede af, bv. aborsie"

"Dit was te lank, maar dis redelik duidelik en maklik beantwoordbaar"

Wye verskeidenheid van vrae.

"goed, soms net amper onmoontlik om van die vrae in een woord goed te beantwoord.daar is baie keer uitsonderings wat nie in ag geneem word met so 'n lys vrae nie."

Dis ok

Ek dink dat die antwoorde op die vrae biki vaag is en hoop dat dit ander nuwe studente kan help met hulle ervaring op stellenbosch

Dek 'n verskeidenheid velde. Sal 'n akkurate uitslag van studente se menings/gevoelens kan kry.

"dit is sinvol, maar verder inligting is nodig by bv. aborsie en die doodstraf vir my om 'n ingeligde opinie te verskaf. in sekere gevalle stem ek daarmee saam en in ander nie."

ek dink dit is van baie waarde omdat die universiteit meer inligting kan insamel aangaande verlatende studente en hul menings oor hul ervarings in die afgelope drie of vier jaar van hul studies en dat die universiteit veranderings kan aanbring aan kern aspekte wat nie die nodige uitsette toon wat verwag word nie.

"Dis eintlik baie vae antwoorde, want julle kan nie regtig hieruit aflei hoe ek regtig oor goed voel nie. Ook het die universiteit GEEN bydra gelewer in aspekte soos hoe ek tweetalig ek is nie of my leierskapsvermoâ ens nie. Dis op 'n manier vir my 'n mors van tyd gewees. Maar dankie in elk geval. "

"Dis goed, want dit dek 'n wye veld.Hoop dit help!"

"Daar is min geleentheid vir kommentaar. Sommige vrae was vaag. By sommige vrae was my werklike antwoord ook nie gelys nie. Ek voel daar kan baie meer gedoen word om dagstudente (studente wat nie in die Stellenbosch-omgewing woon nie) se ""Stellenbosch-ervaring"" te verbeter. Dit voel vir ons of ons situasie die meeste van die tyd nie in ag geneem word nie. Ek hoop vrae oor kamermaats en deelname aan verenigings/sport/ander aktiwiteite se antwoorde word in die regte lig gesien."

divers en relivant

Dit dek als redelik goed. Daar is net by party van die vrae nie genoegsame keuses om jou gevoel reg te beskryf nie.

Ek dink dis baie goed dat die universiteit moeite doen om uit te vind wat die studente dink. Daar is baie goed wat die meeste studente pla en ek hoop net hierdie vraelys kan help dat hulle iets daaraan doen. Die universiteit gaan immers oor sy studente. (dit voel soms nie so nie!)

Goed Saamgestel.

"baie goeie vrae, groot verskeidenheid. van die beter vraelyste."

"Baie goed. Dit help julle,maar laat terselfdetyd vir ons ook 'n bietjie dink oor wat ons geleer het en waarheen ons oppad is."

Dis VREESLIK lank. Liewe hemel. En so omslagtig. Dank Vader dis nie op papier nie.

"Goed,maar dis jammer dat baie dit nie sal invul nie en ander net sal click sonder om te lees!!!"

dit is te lank en die sefde tipe vrae word herhaal. hou dit kort en kragtig as julle 'n ware refleksie van die realiteit wil he

"Goeie en noodsaaklike vra. Ek voel egter met alle vraelyste is daar 'n rede vir elke antwoord, maar verstaan dat dit nie prakties sal wees om dit ook 'n opsie te maak nie. Sal graag wil weet of daar opgevolg word oor antwoorde op sekere vrae."

"Neem bietjie lank, maar dek wel belangrikke aspekte"

Te lank

"interessante vrae, 'n weldeurdagte vraelys"

"Daar is bietjie min opsies om te kies, daar is nie opsies om regtig te sà wat jy dink nie."

"Daar is niks vrae oor wat my taal van onderrig is nie, wat ek voel oor regstellende aksies en wat ek dink van die kwaliteit van my dosente."

interresant

Nodig vir reaksie van studente sodat nageslag dieselfde indien nie beter opvoeding by US kry nie

"Deeglik en toon insig, baie dankie"

ek dink dus iets goed dit laat 'n mens weer dink oor jou planne en alle ervaring wat jy tydens jou studies opgedoen het.

Ek voel veral van ongeveer vraag 147 af sou dit beter wees om die vrae eers in groepsverband te bespreek aangesien mense se opinies oor hierdie onderwerpe dikwels eers ontwikkel as hulle gedwing word om bietjie daaroor te praat. Dit is maklik om te sà aborsie is moord of die doodstraf is 'n oplossing vir misdaad as jy nog nie die teenkant gehoor het nie.

baie kool

Ek dink dit isgoed dat studente die kans kry om hul opinie te lig.

Die vraelys gee nie altyd genoeg opsies nie soos byvoorbeeld vrae 78 tot 85

Kan nie sterk genoeg reageer op sekere kwessies soos aborsie/gays ens.

Dis 'n goeie medium om my opinie oor die laaste 3 jaar uit te spreek.

"Ek voel sekere vrae is persoonlik (bv. wat is jou siening oor aborsie en homoseksualiteit) wat wil die univ in ieder geval met die inligting maak. Baie amper nie die vraelys verder ingevul nie. voel dat daar 'n neutrale blokkie ook by die keuses moet wees.Almal van hulle, veral by rassekwessies."

'n Wye verskeidenheid vrae wat blyk om poog om 'n algehele insig te kry van 'n student se vordering.

Baie goed

"Dit is baie interessant, maar bietjie te lank."

"goed, neem net baie tyd op"

Baie omvattend. Sal BAIE GRAAG self resultate en statistieke van die vraelys wil bestudeer.

Dit is redelik en spreek belangrike aspekte aan.

Dit is redelik wyd in omvang. Genoeg om 'n mens te laat dink. Geen vraag oor koshuis of privaat woning (in of buite Stellenbosch) nie!? Het dit nie 'n groot invloed nie?

Noodsaaklik dat bestuur weet hoe studente wat kla studeer voel. Ek dink daar moet meer ope vrae wees oor rasse kwessies aangesien ek dink dat Stellenbosch nog werk kort op die vlak.

te lank

dit is te spesifiek. 'n Ding is of reg of weg. So 'n vrae lys kan slegs dien as 'n riglyn en sal nooit kan sien wat die persoon dink terwyl hy die besluit neem watter een om te kies nie - dit kan tot veralgemening lei.

"Dit is baie omvattend, maar die antwoorde is soms nie duidlik genoeg nie"

baie laat dink

"Ek dink dit is interessante vrae,maar ek verstaan nie lekker hoe dit studente se studente ervaring gaan verbeter nie!Kampus is vol baie verskillende mense met verskillende probleme,so dit sal moeilik wees om alles beter te maak vir almal."

"Very good, interesting. It lets one think about ones self personaly and where there is need for improvment. And an overall review is given on student life!"

Excellent. It made me think about the last 6 years here and reasess my point of view on many issues

interesting

"It is highly apparent that sections of this questionnaire are formulated with a high bias towards a specific ethical and sociological frame of reference. The question regarding the banning of sexist and racist speech, to which I?m personally completely opposed to, infers to the abolishment of free speech if it contradicts the social standards of the time, an exact duplication of the philosophy and strategy followed by the Apartheid regime. This same trend is noticeable throughout the questionnaire and leaves the participant with the sense that the university is actively pursuing avenues to completely conform all its members to its personal ideals whilst administering a placebo named diversity to its students. This blatant hypocrisy is an offence to the caliber and potential of individuals present at his institution."

"Questions relating to so called 'hot topics', such as abortion and the death penalty cnnot be answered by ticking a box in a questionnare. There is more to life than a little box and a yes no answer"

Interesting.Would like to see the applicability of the results.

very thorough and comprehensive

"I think that some of the answers limit my resopnce, but overall, I hope it helps you with what you are looking for."

"Relevant questions..It could be asked, alongside the very first question, 'If you could make your choice again, would you still have wanted to study?' After that, the question of whether one would still study at US could follow. I wouldn't necessarily want to study at any University, but if I had to, Stellenbosch Univ. would be my choice again! "

The questionaire asked some rather personal questions and I don't see their relevance in the outcomes of the questionaire

well balanced

too long!!

Slightly long but thorough

Very good questions. I would like to see the results of the global outcome of this questionnaire.

"Good questionnaire. But, some of the questions don't have enough options and may lead you to answer incorrectly."

"Some of the questions do not allow for sensible answers from the list of alternatives provided. But what you lose in specificity you make up for in generality, and sensitivity ... Cheers "

Very Concise - Interested in trying to see what the eventual results holistically would be

Some questions are either or - need neutral answers.

"many questions are on debatablke topics and it is not possible to give a simple ""Agree Somewhat"" answer. Is the questionaire supposed to be about the university or about the impression that i as a student have about the country at the moment and the current situations that exist?"

long!

ok

I think This is a valuble Suryey. I hope it helps the univerity better understand its students!

"Not all questions can have a specfic a-e type answer, I often felt both b and d are applicable, depending on the time of day, emotional state, etc..."

to long

"Very well structured - a questionnaire any socioligist can be proud of. Well done! I would have made the blue sidebar red and then when you answer the question, make it green. I would have also indicated if all the questions are answered."

"If a large number of people answer it, the results will be very interesting!"

The question on third and second language should just state which langages you're talking about. Otherwise its an ok questionaire

"It is too long and no relevant questions that can make a change to the study environment at Stellenbosch are asked. E.g. the exam system is a complete mess, since it is difficult for engineers to have a re-examination of a mathematical subject six months after having class contact with the subject as well as the fact that some of us have to work for our bursars during the holidays and often loose up to R1000 a week by having to write re-examinations in December and January and we are quite dependent on that money for the rest of the year. Additionally we also have to do requisite vacation work as a subject and the re-examinations also interfere with this. We also often have subjects overlapping and have to write two majors on the same day."

Detailed! But good!

very long!

"Long, but thorough."

Very essential because many students are dissatified with certain things. Now is the chance to highlight those issues.

It has interesting questions that are very relevant!

Some of the questions might lead the person to the answer (cause biase) .

"Good coverage of questions, not enough emphasis on legalization."

It is a well balanced questionaire.

It's important as a means of gauging students' opinions of current issues and university life in general.

"It is a good idea, but some of the questions could easily be interpreted in more than one way."

very relevant

"Where are the questions on our experience with administrative staff? For the record, they're horrible."

I guess this will make some intresting statistics... but in the end every person is unique!

"The questionnaire was easy to carry out, however it was a bit long!"

Long. Not specific enough - not enough options available to answer. Sometimes one has to justify the answer and there is no space to do so

Asks relevant questions!

"Suitable, could maybe be more specific module wise. "

Very well done.

answers to some questions depend on the context in which they were asked which was not specified.

Relevant

"Very Interesting... Reguarding question 43..have had a(one at a time) drink in the past year, dont want to lie, but not once a week. Do you have a living relationship like with God? "

"interesting, but limited answers"

prompts poignant introspection thank you kindly

too long

well put together and with pertinant questions

"It leaves out a few aspects. ie: How much time spent visiting the theatre and opera? Who intends studying further abroad and where? What the student typically does over vacations? Has the student been aboard not studying but working? Also, some of the question could be aimed at typically a month rather than week. "

"The questions flow but there exist a few, here and there, which are not constant or relative for one's self curiosity ie: Abortion and Death Penalty? Some questions relate to specific professions but those which I, personally, don't study are of no concern or relevance."

"Interseting excersise, showed me some things about how I spend my time , would like to see some kind of analysis of it, or results from all of them"

Very thorough

"It is quite long but yet it is necessary in order to gain feedback & improve on possible ""negative"" aspects."

"Well balanced. Tests all areas of interests, personal opinions, and lifestyle. I can imagine that this questionare would indicate accurately the diversity of the students who completed it."

The questionnaire is thorough in it's evaluation of relevant topics. Some of the questions appear ambiguous in their approach in that depending on the situation I might agree or disagree as the case may be. You may consider including questions evaluating decisions made and new policies specifically incorporated by the University and student views as to how these decisions have affected their academic ability/performance.

"interesting, thorough"

I think feedback is very important and the questions are relevant. I hope it provides assistance to improve stellenbosch university for future students.

"some of the questions are a little repetative, but over all I feel it is useful."

its OK

"It is one of the weakes questionnaires I have seen in a while. The questions are laeding and do not give enough options. Race in this regard probably means black white, while for me it means german, english japanees......... There are too many questions and it is not structured veru well."

very interesting questionnaire.

fair

More of these needed.

"Too long, with too many overlapping questions that ask basically the same questions."

Satisfactory

Fair even though not enough options were provided

Wonderful to be able to give our opinions on things that are important to us!

"Goog idea - think it should contain questions more focused on student life in particular - issues that we don't get a say in that affect us for example changing ""henne and hane""dinee to 3 individual dates instead of the way it was organized in the past."

pretty standard

Interesting and useful. No problems.

"I think it addresses a large and very diverse set of questions. Some of which the relavance ? don't understand, butit made me think!"

It is a good initiative.

good

Made me think about things I never really think about - good!

"maybe add a ""why"" or ""reason"" option... so as to be able to explain why you choose certain answers"

"All these questoins ""Compared to when you first entered Stellenbosch University, how would you now describe..."" Mostly have no reflection on the US. Most of the learning/growth that was experienced had nothing to do with the university."

Generally good - should have more room for comments on the various questions

adaquate

The information regarding time spent on academic aspects have been answered ad nausaum in questionnaires regarding subjects so are not needed.

No comment

It is a relevant questionnaire.

"Very comprehensive, I think it covers the necessary fields in order to gain a balanced understanding of an individual."

"Very good, subtle questions that manage to categorize people according to the major groups that we use, however the scope for criticism/evaluation of the university itself is somewhat limited, perhaps those questions need to be revised."

Its good as it deals with some controversial topics but it should deal with more.

Very Long

I dont like the fact that it implies certian things and does not let you make a choice like IF you chose X then do you... Also I dont like the fact that it forces you to answer some of the questions. eg Agree Strongly Somewhat etc there is no neutral selection field as I personally dont care about some of those issues but have to answer.

"Many people are not qualified to provide a meaningful opinion regrading some of the questions. eg. how is the average student supposed to know how criminals are treated by the legal system? most students dont have the applicable experience in order to give a meaningful comment on this issue. we can only comment on this issue based on what we hear in the media about the rights of criminals. This is only one example, there are several other questions in the list which can only be answered meaningfully if the reader has specific knowledge on that topic. "

Good

"The questions regarding changes ""since you entered Stellenbosch"" may have more to do with age and maturity rather than the effect that the University has had on me"

Good.

"it is long and sometimes repetative and sometimes the questions(although options are given) tend to be judgemental(religion, marajuana, abortion etc)"

Thought there was too much repitition. Answers not personal enough - no opportunity to substanciate multiple choice answers

at time the questions were somewhat vague! otherwise wicked cool.

Should have had more of a variety of answers for the questions and made the questions clearer

"i did not experience any hiccups,the questions were very clear."

"Good, but somewhat repeative"

"If the questionnare had relevance i dont realt see what it is. Half the questions are far more loaded than they seem and its difficult to answer questions on ""race"" and ones own psyche in a multiple choice questionare as the perameters have been set by you and not by myself, thus i give you the information that most closely resembles me but it is not accurate. "

Relevant questions were asked.

Some of the social questions are very superficial...

"Interesting questions, got me thinking about how I have actually weakened in academic activities since high school despite my abilities and put my pathetic time management into perspective. Some of the answers may seem contradictory, but I just went with my first reaction to each question."

"The questionnaire focuses more on the main campus, it is therefore suggested that the other faculties be taken into consideration."

I think it is useful in that it helps the University to keep track of senior Students experience during their stay in campus thereby making it possible for the University of what need to be improved

it's too long

Some parts of the questionnaire were not relevant at all.

it actually gave me a chance to think about issues i percieved as being insignificant in my life. It was very interesting

Good questionaire. A little long.

very good

very good!

very long and dont see its use.

it is way to generalised to offer a good feedback as it does not allow space for personal feedback on issues and only deals with issues that the University hierachy has to concern itself with. It does not gain insight to students' issues with the University structure. I feel it is one- sided.

"Something different, something to think about"

If evaluated correctly and used effectively - very good!

I like the fact that US wants to improve in satisfying its students in all aspects by doing this questionaire.