Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou met raad ten opsigte van jou toekomstige loopbaan bedien?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 39 | 20.00 | 100 | 51.28 | 56 | 28.72 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 4 | 14.29 | 16 | 57.14 | 8 | 28.57 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 24 | 12.50 | 90 | 46.88 | 78 | 40.63 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 8 | 10.67 | 43 | 57.33 | 24 | 32.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 0 | 0.00 | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 81 | 14.94 | 278 | 51.29 | 183 | 33.76 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.