Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou emosioneel ondersteun en aangemoedig?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
- Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 17 | 8.72 | 83 | 42.56 | 48 | 24.62 | 47 | 24.10 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 5 | 17.86 | 9 | 32.14 | 9 | 32.14 | 5 | 17.86 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 19 | 9.90 | 76 | 39.58 | 45 | 23.44 | 52 | 27.08 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 11 | 14.67 | 32 | 42.67 | 13 | 17.33 | 19 | 25.33 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 1 | 12.50 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 1 | 20.00 | 3 | 60.00 | 1 | 20.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 57 | 10.52 | 221 | 40.77 | 130 | 23.99 | 134 | 24.72 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.