Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 17.69 | 70 | 53.85 | 37 | 28.46 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 20 | 24.39 | 38 | 46.34 | 24 | 29.27 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 3 | 23.08 | 6 | 46.15 | 4 | 30.77 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 29.41 | 10 | 58.82 | 2 | 11.76 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 2 | 12.50 | 9 | 56.25 | 5 | 31.25 | 16 |
2.95 |
Teologie | 4 | 50.00 | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 48 | 28.40 | 73 | 43.20 | 48 | 28.40 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 11 | 15.28 | 36 | 50.00 | 25 | 34.72 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 5 | 14.29 | 16 | 45.71 | 14 | 40.00 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 121 | 22.32 | 261 | 48.15 | 160 | 29.52 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.