Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid met jou graadprogram aan.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie tevrede
- Tevrede
- Neutraal
- Ontevrede
- Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 44 | 22.56 | 97 | 49.74 | 32 | 16.41 | 21 | 10.77 | 1 | 0.51 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 6 | 21.43 | 14 | 50.00 | 2 | 7.14 | 5 | 17.86 | 1 | 3.57 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 38 | 19.79 | 96 | 50.00 | 37 | 19.27 | 19 | 9.90 | 2 | 1.04 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 8 | 10.67 | 45 | 60.00 | 15 | 20.00 | 7 | 9.33 | 0 | 0.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 0 | 0.00 | 5 | 62.50 | 1 | 12.50 | 2 | 25.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 1 | 20.00 | 2 | 40.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 102 | 18.82 | 283 | 52.21 | 93 | 17.16 | 60 | 11.07 | 4 | 0.74 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.