Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy dosente tydens kantoorure geraadpleeg tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 16.92 | 93 | 71.54 | 15 | 11.54 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 14 | 17.07 | 59 | 71.95 | 9 | 10.98 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 1 | 7.69 | 10 | 76.92 | 2 | 15.38 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.76 | 12 | 70.59 | 3 | 17.65 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.25 | 15 | 93.75 | 0 | 0.00 | 16 |
2.95 |
Teologie | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 8.88 | 117 | 69.23 | 37 | 21.89 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 19 | 26.39 | 44 | 61.11 | 9 | 12.50 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 3 | 8.57 | 21 | 60.00 | 11 | 31.43 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 79 | 14.58 | 377 | 69.56 | 86 | 15.87 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.