Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het gesinsverantwoordelikhede / -verpligtinge jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 3.85 | 46 | 35.38 | 79 | 60.77 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 2 | 2.44 | 26 | 31.71 | 54 | 65.85 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 1 | 7.69 | 6 | 46.15 | 6 | 46.15 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.88 | 5 | 29.41 | 11 | 64.71 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.25 | 4 | 25.00 | 11 | 68.75 | 16 |
2.95 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 37.50 | 5 | 62.50 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 6.51 | 49 | 28.99 | 109 | 64.50 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 3 | 4.17 | 18 | 25.00 | 51 | 70.83 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 11 | 31.43 | 24 | 68.57 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 24 | 4.43 | 168 | 31.00 | 350 | 64.58 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.