Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare aan studenteverkiesings deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 44 | 33.85 | 52 | 40.00 | 34 | 26.15 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 22 | 26.83 | 25 | 30.49 | 35 | 42.68 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 6 | 46.15 | 0 | 0.00 | 7 | 53.85 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 29.41 | 8 | 47.06 | 4 | 23.53 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 9 | 56.25 | 5 | 31.25 | 2 | 12.50 | 16 |
2.95 |
Teologie | 4 | 50.00 | 4 | 50.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 63 | 37.28 | 54 | 31.95 | 52 | 30.77 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 19 | 26.39 | 34 | 47.22 | 19 | 26.39 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 13 | 37.14 | 17 | 48.57 | 5 | 14.29 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 185 | 34.13 | 199 | 36.72 | 158 | 29.15 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.