Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar in groepsverband studeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 7.69 | 55 | 42.31 | 65 | 50.00 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 10 | 12.20 | 34 | 41.46 | 38 | 46.34 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 3 | 23.08 | 8 | 61.54 | 2 | 15.38 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.88 | 10 | 58.82 | 6 | 35.29 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 3 | 18.75 | 7 | 43.75 | 6 | 37.50 | 16 |
2.95 |
Teologie | 3 | 37.50 | 0 | 0.00 | 5 | 62.50 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 8.88 | 71 | 42.01 | 83 | 49.11 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 12 | 16.67 | 37 | 51.39 | 23 | 31.94 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 5 | 14.29 | 18 | 51.43 | 12 | 34.29 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 62 | 11.44 | 240 | 44.28 | 240 | 44.28 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.