Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sigarette gerook en/of ander tabakprodukte gebruik?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 26 | 13.33 | 23 | 11.79 | 146 | 74.87 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 4 | 14.29 | 3 | 10.71 | 21 | 75.00 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 45 | 23.44 | 37 | 19.27 | 110 | 57.29 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 8 | 10.67 | 10 | 13.33 | 57 | 76.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 4 | 50.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 | 100.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 92 | 16.97 | 88 | 16.24 | 362 | 66.79 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.