Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar 'n kunsgallery en/of museum besoek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 7.69 | 60 | 46.15 | 60 | 46.15 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 2 | 2.44 | 36 | 43.90 | 44 | 53.66 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 5 | 38.46 | 4 | 30.77 | 4 | 30.77 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 7 | 41.18 | 10 | 58.82 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.25 | 5 | 31.25 | 10 | 62.50 | 16 |
2.95 |
Teologie | 1 | 12.50 | 1 | 12.50 | 6 | 75.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 3 | 1.78 | 54 | 31.95 | 112 | 66.27 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 3 | 4.17 | 28 | 38.89 | 41 | 56.94 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 3 | 8.57 | 11 | 31.43 | 21 | 60.00 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 28 | 5.17 | 206 | 38.01 | 308 | 56.83 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.