Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan die bywoning van klasse (insluitende praktika, tutoriale, ensovoorts) bestee?
Die volgende opsies kon gekies word:
- 0-1 ure
- 1-2 ure
- 3-5 ure
- 6-10 ure
- 11-15 ure
- Meer as 15 ure
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
Opsie 6: Getal |
Opsie 6: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 0 | 0.00 | 4 | 2.05 | 15 | 7.69 | 36 | 18.46 | 53 | 27.18 | 87 | 44.62 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 1 | 3.57 | 1 | 3.57 | 3 | 10.71 | 8 | 28.57 | 4 | 14.29 | 11 | 39.29 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 3 | 1.56 | 4 | 2.08 | 11 | 5.73 | 58 | 30.21 | 53 | 27.60 | 63 | 32.81 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 0 | 0.00 | 2 | 2.67 | 4 | 5.33 | 10 | 13.33 | 22 | 29.33 | 37 | 49.33 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 20.00 | 4 | 80.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 4 | 0.74 | 12 | 2.21 | 35 | 6.46 | 130 | 23.99 | 142 | 26.20 | 219 | 40.41 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.