Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sosiaal met iemand van 'n ander ras of etniese groep verkeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 56 | 43.08 | 62 | 47.69 | 12 | 9.23 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 24 | 29.27 | 43 | 52.44 | 15 | 18.29 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 2 | 15.38 | 9 | 69.23 | 2 | 15.38 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 17.65 | 11 | 64.71 | 3 | 17.65 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 5 | 31.25 | 11 | 68.75 | 0 | 0.00 | 16 |
2.95 |
Teologie | 5 | 62.50 | 2 | 25.00 | 1 | 12.50 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 22.49 | 105 | 62.13 | 26 | 15.38 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 18 | 25.00 | 43 | 59.72 | 11 | 15.28 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 20 | 57.14 | 13 | 37.14 | 2 | 5.71 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 171 | 31.55 | 299 | 55.17 | 72 | 13.28 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.