Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar oorweldig gevoel deur alles wat jy moes doen?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 57 | 43.85 | 68 | 52.31 | 5 | 3.85 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 29 | 35.37 | 46 | 56.10 | 7 | 8.54 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 6 | 46.15 | 7 | 53.85 | 0 | 0.00 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 29.41 | 11 | 64.71 | 1 | 5.88 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 13 | 81.25 | 2 | 12.50 | 1 | 6.25 | 16 |
2.95 |
Teologie | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 56 | 33.14 | 97 | 57.40 | 16 | 9.47 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 23 | 31.94 | 40 | 55.56 | 9 | 12.50 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 17 | 48.57 | 17 | 48.57 | 1 | 2.86 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 208 | 38.38 | 294 | 54.24 | 40 | 7.38 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.