Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alleen gevoel en/of verlang na die huis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 26 | 20.00 | 67 | 51.54 | 37 | 28.46 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 10 | 12.20 | 39 | 47.56 | 33 | 40.24 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 3 | 23.08 | 8 | 61.54 | 2 | 15.38 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 8 | 47.06 | 9 | 52.94 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 5 | 31.25 | 8 | 50.00 | 3 | 18.75 | 16 |
2.95 |
Teologie | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 3 | 37.50 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 20 | 11.83 | 98 | 57.99 | 51 | 30.18 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 7 | 9.72 | 33 | 45.83 | 32 | 44.44 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 6 | 17.14 | 18 | 51.43 | 11 | 31.43 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 79 | 14.58 | 282 | 52.03 | 181 | 33.39 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.