Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 5.38 | 123 | 94.62 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 3 | 3.66 | 79 | 96.34 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 13 | 100.00 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 11.76 | 15 | 88.24 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 1 | 6.25 | 15 | 93.75 | 16 |
2.95 |
Teologie | 0 | 0.00 | 8 | 100.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 5.92 | 159 | 94.08 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 6 | 8.33 | 66 | 91.67 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 35 | 100.00 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 29 | 5.35 | 513 | 94.65 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.