Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoeveel boeke (nie voorgeskewe nie) het jy gedurende die afgelope jaar in jou vrye tyd gelees vir persoonlike genot of akademiese verryking?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Geen
- 1-4
- 5-10
- 11-20
- Meer as 20
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 37 | 18.97 | 97 | 49.74 | 36 | 18.46 | 14 | 7.18 | 11 | 5.64 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 6 | 21.43 | 10 | 35.71 | 6 | 21.43 | 3 | 10.71 | 3 | 10.71 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 28 | 14.58 | 83 | 43.23 | 41 | 21.35 | 18 | 9.38 | 22 | 11.46 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 17 | 22.67 | 36 | 48.00 | 13 | 17.33 | 6 | 8.00 | 3 | 4.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 0 | 0.00 | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 1 | 12.50 | 2 | 25.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 96 | 17.71 | 245 | 45.20 | 111 | 20.48 | 45 | 8.30 | 45 | 8.30 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.