Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om 'n sinvolle lewensfilosofie te ontwikkel.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 78 | 40.00 | 62 | 31.79 | 38 | 19.49 | 17 | 8.72 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 12 | 42.86 | 11 | 39.29 | 1 | 3.57 | 4 | 14.29 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 78 | 40.63 | 68 | 35.42 | 39 | 20.31 | 7 | 3.65 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 31 | 41.33 | 17 | 22.67 | 24 | 32.00 | 3 | 4.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 6 | 75.00 | 1 | 12.50 | 1 | 12.50 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 2 | 40.00 | 1 | 20.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 219 | 40.41 | 177 | 32.66 | 113 | 20.85 | 33 | 6.09 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.