Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Aborsie behoort wettig te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 22.31 | 43 | 33.08 | 22 | 16.92 | 36 | 27.69 | 130 |
23.99 |
Natuurwet | 15 | 18.29 | 31 | 37.80 | 13 | 15.85 | 23 | 28.05 | 82 |
15.13 |
Opvoedkunde | 2 | 15.38 | 5 | 38.46 | 3 | 23.08 | 3 | 23.08 | 13 |
2.40 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.88 | 8 | 47.06 | 2 | 11.76 | 6 | 35.29 | 17 |
3.14 |
Regsgeleerdheid | 5 | 31.25 | 7 | 43.75 | 3 | 18.75 | 1 | 6.25 | 16 |
2.95 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 37.50 | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 8 |
1.48 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 32 | 18.93 | 51 | 30.18 | 34 | 20.12 | 52 | 30.77 | 169 |
31.18 |
Ingenieurswese | 15 | 20.83 | 24 | 33.33 | 13 | 18.06 | 20 | 27.78 | 72 |
13.28 |
Gesondheidswet | 6 | 17.14 | 13 | 37.14 | 7 | 20.00 | 9 | 25.71 | 35 |
6.46 |
Alle deelnemers | 105 | 19.37 | 185 | 34.13 | 100 | 18.45 | 152 | 28.04 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.