Getal en persentasie response per opsie en per provinsie van herkoms tov die volgende vraag:

Besit jy jou eie rekenaar?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente wat uit verskillende streke afkomstig is, het soos volg reageer:

Streek van herkoms
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per streek van herkoms
% van Totaal
Wes-Kaap
221
61.22
140
38.78
361
66.61
Limpopo
11
73.33
4
26.67
15
2.77
Oos-Kaap
23
69.70
10
30.30
33
6.09
Noord-Kaap
13
44.83
16
55.17
29
5.35
Mpumalanga
5
71.43
2
28.57
7
1.29
Gauteng
31
72.09
12
27.91
43
7.93
Kwazulu/Natal
13
72.22
5
27.78
18
3.32
Oranje-Vrystaat
10
66.67
5
33.33
15
2.77
Namibie
12
66.67
6
33.33
18
3.32
Noordwes
1
100.00
0
0.00
1
0.18
Elders
1
100.00
0
0.00
1
0.18
Alle deelnemers
342
63.10
200
36.90
542
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per streek van herkoms

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.