Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:

Besit jy jou eie rekenaar?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het, het soos volg reageer:

Tipe verblyf
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per tipe verblyf
% van Totaal
UNIVERSITEITS KOSHUIS
117
60.00
78
40.00
195
35.98
UNIVERSITEITS HUIS
17
60.71
11
39.29
28
5.17
PRIVATE LOSIES
124
64.58
68
35.42
192
35.42
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE
0
0.00
0
0.00
0
0.00
OUERHUIS
55
73.33
20
26.67
75
13.84
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR
5
62.50
3
37.50
8
1.48
PRIVATE KOSHUIS
1
100.00
0
0.00
1
0.18
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING
1
100.00
0
0.00
1
0.18
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE
2
40.00
3
60.00
5
0.92
ANDER
0
0.00
1
100.00
1
0.18
Alle deelnemers
342
63.10
200
36.90
542
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.