Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou begrip vir globale kwessies beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
VROULIK
75
23.44
176
55.00
64
20.00
3
0.94
2
0.62
320
59.04
MANLIK
77
34.68
105
47.30
35
15.77
5
2.25
0
0.00
222
40.96
Alle deelnemers
152
28.04
281
51.85
99
18.27
8
1.48
2
0.37
542
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.