Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou vermoë om met mense van verskillende rasse/kulture oor die weg te kom beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
VROULIK | 56 | 17.50 | 133 | 41.56 | 128 | 40.00 | 2 | 0.62 | 1 | 0.31 | 320 |
59.04 |
MANLIK | 48 | 21.62 | 92 | 41.44 | 77 | 34.68 | 5 | 2.25 | 0 | 0.00 | 222 |
40.96 |
Alle deelnemers | 104 | 19.19 | 225 | 41.51 | 205 | 37.82 | 7 | 1.29 | 1 | 0.18 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.