Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan huishoudelike pligte bestee?
Die volgende opsies kon gekies word:
- 0-1 ure
- 1-2 ure
- 3-5 ure
- 6-10 ure
- 11-15 ure
- Meer as 15 ure
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
Opsie 6: Getal |
Opsie 6: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 74 | 37.95 | 82 | 42.05 | 31 | 15.90 | 6 | 3.08 | 1 | 0.51 | 1 | 0.51 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 3 | 10.71 | 14 | 50.00 | 8 | 28.57 | 2 | 7.14 | 1 | 3.57 | 0 | 0.00 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 13 | 6.77 | 71 | 36.98 | 78 | 40.63 | 24 | 12.50 | 1 | 0.52 | 5 | 2.60 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 17 | 22.67 | 23 | 30.67 | 19 | 25.33 | 10 | 13.33 | 4 | 5.33 | 2 | 2.67 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 1 | 12.50 | 2 | 25.00 | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 0 | 0.00 | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 115 | 21.22 | 210 | 38.75 | 156 | 28.78 | 46 | 8.49 | 7 | 1.29 | 8 | 1.48 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.