Getal en persentasie response per opsie en per tipe verblyf tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou algemene kennis beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente wat van verskillende beskikbare tipe verblyf gebruik gemaak het,
het soos volg reageer:
Tipe verblyf |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per tipe verblyf |
% van Totaal |
UNIVERSITEITS KOSHUIS | 87 | 44.62 | 78 | 40.00 | 14 | 7.18 | 15 | 7.69 | 1 | 0.51 | 195 |
35.98 |
UNIVERSITEITS HUIS | 17 | 60.71 | 8 | 28.57 | 2 | 7.14 | 1 | 3.57 | 0 | 0.00 | 28 |
5.17 |
PRIVATE LOSIES | 83 | 43.23 | 91 | 47.40 | 12 | 6.25 | 6 | 3.13 | 0 | 0.00 | 192 |
35.42 |
GEHUURDE HUIS,KAMER,WOONSTEL BEWOON DEUR STUDENTE | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
OUERHUIS | 24 | 32.00 | 42 | 56.00 | 8 | 10.67 | 1 | 1.33 | 0 | 0.00 | 75 |
13.84 |
EIE WONING AS HUURDER/EIENAAR | 3 | 37.50 | 5 | 62.50 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 8 |
1.48 |
PRIVATE KOSHUIS | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
KOSHUIS VAN ANDER ONDERWYSINRIGTING | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
HUIS/WOONSTEL BEWOON DEUR SLEGS STUDENTE | 1 | 20.00 | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 1 | 20.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.92 |
ANDER | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.18 |
Alle deelnemers | 233 | 42.99 | 244 | 45.02 | 39 | 7.20 | 24 | 4.43 | 2 | 0.37 | 542 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per tipe verblyf
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.