Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beoordeel jou self-insig (selfkennis) in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
VROULIK
63
19.69
143
44.69
109
34.06
5
1.56
0
0.00
320
59.04
MANLIK
76
34.23
85
38.29
57
25.68
2
0.90
2
0.90
222
40.96
Alle deelnemers
139
25.65
228
42.07
166
30.63
7
1.29
2
0.37
542
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.