Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jou dosente jou emosioneel ondersteun en aangemoedig?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie
  4. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
11.11
19
35.19
8
14.81
21
38.89
54
65.06
Manlik
3
10.34
9
31.03
4
13.79
13
44.83
29
34.94
Alle deelnemers
9
10.84
28
33.73
12
14.46
34
40.96
83
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.