Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel geskrewe referate, projekte, take of verslae tussen 5 en 19 bladsye het jy gedurende die afgelope jaar geskryf?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. Meer as 20

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
9.26
28
51.85
13
24.07
6
11.11
2
3.70
54
65.06
Manlik
2
6.90
17
58.62
6
20.69
3
10.34
1
3.45
29
34.94
Alle deelnemers
7
8.43
45
54.22
19
22.89
9
10.84
3
3.61
83
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.