Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel geskrewe referate, projekte, take of verslae van 20 bladsye of meer het jy gedurende die afgelope jaar geskryf?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. Meer as 20

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
31
57.41
18
33.33
2
3.70
1
1.85
2
3.70
54
65.06
Manlik
19
65.52
10
34.48
0
0.00
0
0.00
0
0.00
29
34.94
Alle deelnemers
50
60.24
28
33.73
2
2.41
1
1.20
2
2.41
83
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.