wil kinder-ontwikkeling en beweging doen
"Het te doen met die verspreiding van produkte en die effektiewiteit van die verspreiding, sodat die produkteop die regte olek en tyd is vir die verbruikers."
Ek wil graag 'n nasionale park bestuurder word
"In die korttermyn (1 - 2 jaar van nou af) sien ek myself as 'n hardwerkende passievolle individu, maar oor die langer termyn (10 jaar van nou) sien ek myself hopelik in ons familie besigheid of in my eie suksesvolle onderneming se begin fase."
"Ek sal graag psigometriese toetse in die besigheids omgewing wil doen (tot ek met 'n gesin begin), en as ek nie meer lus is vir dit nie (psigometriese toetse), sal ek of 'aftree' of 'n onderwyser word."
"Deeltydse werk in die rekenkundige/belasting veld, terwyl ek na my kinders omsien."
Predikant
ek gaan volgende jaar mode ontwerp by FEDISA in Kaapstad gaan studeer vir 'n vedere 3 jaar.
Bemarker of Logistikus
Menslike hulpbron bestuurder
Landbou-ekonoom
Fisioterapeut
Fisioterapeut in 'n staatsinstituut vir gemeenskapsdiens vir 'n jaar en daarna nog 'n jaar of 2 en dan in die privaatsektor.
Ek wil volgende jaar by 'n laerskool skool hou. Vir ;n graad 3 klas en later uitbrie om leerders met leerprobleme te help.
Pastorale bystand Instandhouding van bedienings Byvoeg van nuwe bedienings Preek Administrasie
Ek beplan om moontlik in die mode industrie 'n mode beplanner te word as dinge so uitwerk. Andersins nommer 5.
Financial Manager
pavement specialist
I plan on being a psychologist and work in hospitals one day caring for cancer patients and the sick people.
Process Engineer
"Part time business consultant and writer, to be able to be a mother that can work from home. "
Geologist
Something in the information Technology field
Brand Manager
Marketing director
ARCHITECT
no 38
Marketing or logistics
Business management consulting