Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare persoonlike voorligting en/of berading ontvang?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
2.17
11
23.91
34
73.91
46
66.67
Manlik
1
4.35
5
21.74
17
73.91
23
33.33
Alle deelnemers
2
2.90
16
23.19
51
73.91
69
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.