Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Sou die Universiteit van Stellenbosch weer jou keuse van Universiteit gewees het indien jy weer sou kon kies?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, definitief
  2. Waarkynlik
  3. Waarskynlik nie
  4. Nee, definitief nie
  5. Onseker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
34
73.91
8
17.39
3
6.52
1
2.17
0
0.00
46
66.67
Manlik
16
69.57
6
26.09
0
0.00
0
0.00
1
4.35
23
33.33
Alle deelnemers
50
72.46
14
20.29
3
4.35
1
1.45
1
1.45
69
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.