Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel boeke (nie voorgeskewe nie) het jy gedurende die afgelope jaar in jou vrye tyd gelees vir persoonlike genot of akademiese verryking?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. Meer as 20

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
5
10.87
20
43.48
12
26.09
7
15.22
2
4.35
46
66.67
Manlik
4
17.39
13
56.52
4
17.39
1
4.35
1
4.35
23
33.33
Alle deelnemers
9
13.04
33
47.83
16
23.19
8
11.59
3
4.35
69
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.